4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off Victoria Road/M6, 23 Third Beach Way, Clifton, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bungalow 23 is 'n moderne selfsorghuis vir 4 gaste met 'n uitsig oor Clifton se 3de Strand.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitarea en 'n dek met 'n pragtige see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n uitsig oor die see, 'n koningingrootte-bed, TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar.
Gaste kan hulle maaltye by die toonbank of etenstafel geniet, en in die sitarea voor die TV ontspan. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei via 'n trap na 'n dek met sonstoele, 'n buite-eetarea en 'n Jacuzzi.
Parkeerplek is in die straat of parkeerarea beskikbaar, en onderhewig aan beskikbaarheid. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Bungalow 23 is net 2 km van verskeie winkels en restaurante in Kampsbaai af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Shani Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 151
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off Victoria Road/M6, 23 Third Beach Way, Clifton, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Bungalow 23 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off Victoria Road/M6, 23 Third Beach Way, Clifton, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang