Buschberg Guest Farm
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buschberg-plaas, Vanaf die D2710, Outjo, 0000, Kunene
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buschberg Guest Farm bied gerieflike verblyf op 'n Namibiese veeplaas en is 55 km vanaf die Suidelike ingang na die Etosha Nasionale Park.
Gaste kan tussen 5 kamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk kies. Die kamers het elkeen 'n buite-ingang, enkelbeddens of 'n dubbelbed en enkelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Waaiers en WiFi is beskikbaar.
Ontbyt en aandete word in die eetkamer voorgesit en gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitkamer.
Die plaas het 'n lieflike tuin waar gaste kan ontspan en plaasritte is in die middag op versoek beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet vooraf by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad.
Kenmerke
Geriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Buschberg-plaas, Vanaf die D2710, Outjo, 0000, Kunene
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buschberg-plaas, Vanaf die D2710, Outjo, 0000, Kunene
- Alle ouderdomme is welkom