6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 202 Kudu Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Bush Baby Retreat is 'n moderne selfsorgvakansiehuis in Marloth Park, met slaapplek vir tot 6 gaste vir 'n rustige wegbreek.
Die huis bied 3 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Een badkamer is toegerus met 'n bad en stort, terwyl die ander 2 storte het.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Die huis is naby die Krugerwildtuin geleë en bied ontspanning en avontuur. Gaste kan soggens die park verken en terugkeer om langs die swembad te ontspan of die omliggende bosveld te geniet. Met 'n privaat swembad en natuurlewe voor die deur, is dit die perfekte toevlugsoord vir gesinne, vriende en paartjies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Delaine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 202 Kudu Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Bush Baby Retreat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
202 Kudu Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang