Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bush Dream

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 208

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 16 resensies vir Bush Dream
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Steve M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M

Really had fun.

Very good but remember, a large number of people make noise and it's not nice for security to keep coming due to complaints. In the future, if there are a large number of people, give them a place where there are no neighbours that will complain. Otherwise, the place is brilliant. We really had fun. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Adrian C
Gesin met klein kinders

Do not go there.

What a filthy run down place. Dirty showers, dangerous electrical connections, leaking roof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bush Dream se terugvoer

Hi Adrian. I inspected the property with you in person and you met a staff member on site. We have hard water. The showers were not dirty, I showed you and we discussed this. It's a thatch roof and the odd gecko dropping is not unheard of when visiting a game reserve where 90% of the units are thatched. Maybe the game reserve experience is not an experience enjoyed by all.

Bush Dream
Ponalo Martin M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ponalo Martin M
Saam met vriende

It was nice.

It's a nice lodge and very clean. I would recommend it to other people who want to book it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bush Dream se terugvoer

Thank you Ponalo. We hope you visit again

Bush Dream
Chantelle S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Gesin met klein kinders

Dit was amazing.

Kinders, grootmense en ou mense het dit baie geniet, baie dankie. Almal was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bush Dream se terugvoer

Dankie Chantelle. Ons hoop om julle weer te sien.

Bush Dream
Tippie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tippie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig. Feit dat daar nie werkende DStv was nie is lekker, want dit het my van TV weggehou.

Maak asb. net seker dat daar nie rodents in dak is voor mense inboek nie. Alle beddens was vol gras en rodent ontlasting wat uit grasdak geval het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bush Dream se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Tippie. Ons is so jammer oor die DSTV. Ons is nooit in kennis gestel dat hy nie gekonnekteer was nie. Groot ekskuus. Daar is nie knaagdiere of muise nie. Wel eekhorinkies wat van tyd tot tyd kom inloer.

Bush Dream
Marlene B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marlene B
Saam met vriende

Sal slegs kan aanbeveel indien die volgende verbeter sal word.

Die eenheid kort ernstige aandag! Gordyne baie oud en uitgeleef. Die lugversorgers kort 'n diens, dit vries toe en die filters is ongelooflik vuil. Kampstoele kan maar vervang word net 1 van die 4 stoele was betroubaar om op te sit, en die eenheid huisves 6 gaste. Die hele eenheid kan doen met 'n deep clean. Die sitkamerstel se kussings in erg deurgesit en sit glad nie gemaklik. Die yskas was af toe ons daar aangekom het. Met die olifante wat aand besoek kom doen het was dit 'n groot belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette B
Gesin met tieners

Die gasvrou is baie hulpvaardig en tegemoetkomend.

Kraakvars, skoon wit linne, en die mooiste sagste handdoeke. Lieflike plek in die bos met diere wat op die voorstoep kom kuier. Sal vir seker weer daar oorbly. Die eenheid het als wat jy nodig het. Absolute salf vir die siel. Nota: Die kussings van die 2 banke en stoele in die sitkamer stel kan vervang word. Dis al uitgesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bush Dream se terugvoer

Ons waardeer jou terugvoer Lynette. Kom kuier gerus weer.

Bush Dream
Martie M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier!

Stylvol ingerig. Gerieflik en naby swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bush Dream se terugvoer

Dankie Martie. Kom kuier gerus weer.

Bush Dream
Gali M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gali M
Saam met vriende

Great experience.

Great experience indeed. Waking up to nature was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deanne K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deanne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, private, well positioned house to view game.

Everything you need for a comfortable getaway. Television in the bedroom needs updating. Will definitely return to Bush Dream.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful environment.

A lovely chalet in a fantastic nature reserve with an abundant bird life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bush Dream se terugvoer

Your most welcome Sandra.

Bush Dream
Herman R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A magical bush dream experience indeed!

Our stay at Bush Dream exceeded our expectations! It was magical to be close to nature (in fact in nature), comfortable, private and safe. From the exquisite views of the bush and mountains (spectacular sunrise and sunset views) to many visits of various birds and animal species, it represents the ideal breakaway - will recommend to anyone and will most definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jean V
Gesin met klein kinders

Aaklig!

Seker een van die slegste ervarings wat ons tot dusver gehad het by Mabalingwe. Yskas nie gewerk nie, kaste se deure is los, laaie is gebreuk, kombuisblad is heeltemal gebreuk en trek weg van die muur af, dak lek, boma-area is vuil en glad nie na gekyk nie, lyk terrible. Stortkoppe is vuil en werk nie goed nie, nie een keer ons vuilgoed kom wegvat soos ons aangevra het nie, diens is terrible, kombuiskaste self vrot weg, geen afdak op stoep of koelte, krag heeltyd afgegaan (2 dae sonder krag). Overall terrible!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bush Dream se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer en jammer dat julle ervaring nie lekker was nie. As daar nie krag was vir twee dae nie soos u nou noem sou julle ons tog sekerlik ge-kontak het? En indien ons nie beskikbaar was nie seker die park in kennis gestel het. Daar was geen melding daarvan gemaak tot die dag van u vertrek nie? Tog vreemd dat iemand hulle familie sou laat bly in die donker en sonder krag?
Verder as daar nie krag was nie sou die yskas nie werk nie. Julle het geskakel vir die yskas en iemand het dadelik uitgegaan. Daar was gevind dat die yskas wel in 'n werkende toestand was. Die vorige gaste het die yskas te koud gestel en dus het dit opgevries. Daar is aan u verduidelik om die yskas af te los totdat die ys ontdooi het en daarna net weer die yskas aan te skakel op 'n hoer temperatuur. Daarna het ons nie weer van u gehoor nie. Weereens as u wel vir 2 dae sonder krag was sou die yskas tog nie so opgevries gewees het nie. Daar is sentrale vullisverwyderings areas orals in die park waar u u vullisakke kon plaas. U het gekies om nie van skoonmaakdienste gebruik te maak nie dus was dit tog sekerlik u plig om self u swartsakke net in 'n drom te plaas sodat die park se personeel dit kan kollekteer. Ons neem kennis van u klagtes en probeer verbeter waar moontlik. Hoop u volgende ervaring is meer positief.

Bush Dream
Hope F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hope F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en uit die gewoel. Baie rustig en goed toegerus.

Die verblyf was goed en die bed baie gemaklik. Dis min dat mens lekker slaap as jy uitslaap, maar die hoofslaapkamer se bed is uitstekend (boonste kamer). Daar was 'n paar krane wat gelek het en wat nuwe velletjies nodig het - waterbesparing word oral gevra, maar dis nie mootlik met die krane wat so lek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bush Dream se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer ons waardeer dit opreg. Ons gee dadelik aandag daaraan.

Bush Dream
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecad91b7840acdb266ebc99441d0dc7f7e7795518c6463a94165bc2cab890b3df52f6b744a08c539f89a7a78549cb0efdc93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.823180232268 28.061578966778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem