Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Belasting en Ekstras
- Bondels hout is te koop.
- 'n 50% deposito word vereis om die bespreking te bevestig. Indien die bespreking 21 dae of minder voor die inklokdatum gekanselleer word, is die deposito nie terugbetaalbaar nie.
- Ons water word vanaf 'n nabygeleë boorgat gepomp dus kan dit effe dof lyk na reënval. Ons het ook reënwatertenke, maar gaste kan hul eie drinkwater bring indien hulle dit so verkies.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf R1 650
per nag (vir 2 persone)
- Kapasiteit: 52 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bothaskraal, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom