+60
Wildsplaas in Dinokeng

Bushbabies Lodge Dinokeng

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Simonne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Stunning facilities. Thoroughly enjoyed our stay, with a nearby restaurant and swimming pool. Clean and well-maintained property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elton F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Amazing! We really loved our stay in Tented Camp #1. Got to see wildlife up close near the fence. It was clean, and the staff were all friendly. Barend made sure we were fully prepared before our arrival. Our son loved his own tent 1m off the ground and most definitely the space and play area. Really a great place! And the restaurant food was heavenly! Kudos to William and Richard for their top-notch cooking!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

What a gem. Very well catered for, all that we requested was honoured and the owners' attention to detail was exceptional. Very well cared for facility in a great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Billy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

It's a great and beautiful place to relax. The lodge is very nice, peaceful and well maintained. However, I booked this accommodation based on the advertised amenities, which unfortunately were not available during our stay. This was disappointing, as these features were a key reason for choosing this property and influenced the price I paid. While the location and basic facilities were acceptable, I believe guests should be informed in advance if certain amenities are unavailable and the listing should be updated to reflect accurately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Barend
Bushbabies Lodge Dinokeng
Good day, Billy. We really appreciate reviews from guests so we can react and improve. Can I please ask you to specify the amenities that you are referring to so we can immediately address those being rectified.

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rochelle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Die plek is pragtig; skoon en baie mooi netjies - ons sal graag weer gaan. Daar was 4 gesinne met klein kinders wat saam met mekaar kom vakansie hou het. Helfte het links van ons gebly en helfte regs. Hulle het baie oor en weer gekuier en hulle en die kinders het heeltyd voor ons kampeerplek en soms sommer dwarsdeur ons kampeerplek geloop en die kinders gehardloop met water gewere en fietse, so dit was ongelukkig steurend gewees. Hulle het ook redelik laat in die aand gesit en kuier as ons met ons klein seuntjie probeer slaap het. Voor hul aankoms en na hul vertrek was dit egter wonderlik stil en het ons pragtige wild by die watergat gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Mooiste tuine met voëltjies wat jou soggens wakker maak. Sal weer daarheen gaan. Baie lekker gebly. Netjies en skoon. Pragtige tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons gaan nog baie kom kuier! Fantasties. Gawe mense, lekker verblyf, mooi tuine, rustig, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker plek, sal beslis weer gaan. Pragtige plek, skoon en netjies, en die gasheer was vriendelik. Lekker kos ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Barend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c060c9f93a3af3454ffbdd05b903d174418c39616e4ee1084e775c0459cd3db1d54fa45a87d57591f96e0ebf9c882730ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4) 88 5 1 5 Dinokeng Game Reserve Hammanskraal 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.385208588141 28.435020446777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang