Bushbuck Cottage
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Plaas 664, Brakfontein, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Bushbuck Cottage is 'n bekoorlike kothuis op 'n pragtige boomryke plaas 20 km vanaf Oos-Londen. Gaste is welkom om hierdie werkende plaas te voet te verken om die dam, wild en Gonubierivier te besigtig.
Dié tweeslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 'n kind en spog met 'n lieflike houtdek tussen die bome. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. 'n Bababed kan vir 'n klein kind voorsien word. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Buite is 'n piekniektafel en braaigeriewe op die dek.
Die plaas is die tuiste van verskeie diere, insluitend bosbokke, bontebokke, njalas, rooibokke, bokke en hoenders. Gaste kan op die plaas wandel om 'n groter verskeidenheid wild te besigtig.
Slaapplek
’n Bespreking by Bushbuck Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lindsay Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 4
Ligging
- R102, Plaas 664, Brakfontein, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Bushbuck Cottage het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Plaas 664, Brakfontein, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom