Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbuck Lodge

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tavistock-weg 10, Plot: 720 Southbroom North, Hibiskuskus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R900 R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bushbuck Lodge bied selfsorgverblyf in goed ingerigte rondawels (ontbyt op versoek), vervoerdienste, eendag-uitstappies na besienswaardighede in die omgewing, lughawependeldiens, besigtigings-toere in gemaklike, lugversorgde Toyota Quantum mini-busse met sitplek vir 10, toere deur Suid-Afrika of deur dele daarvan.

Alle ritte kan aangepas word. Ons eiendom is bo-op 'n heuwel geleë en is deur 'n wildreservaat omring. Dit het 'n uitsig oor 'n smarag groen natuurlike vallei wat in die see eindig. Perfek vir natuurliefhebbers.

Ronde moderne huisies - soos Afrika-hutte met hul eie TV's, DVD-spelers en DStv satellliet-sein, staan binne tropiese tuine, omtrent 1 km van die Indiese Oseaan af. Ons het ons eie 'Bushbuck Trail' (bosbok-voetslaanpad), met soliede banke en waar 'n mens die wildlewe in die Impenjati Natuurreservaat kan bewonder soos dit tot by die see strek. 'n Verskeidenheid van voëls (Knysna Loerie, Ibisse, Neushoringvoëls, gekuifde arende, Ooievaars), dassies, blouape, bosbokke, grys en blou Duikers (die wêreld se kleinste antiloop), verkleurmannetjies, muishonde, likkewane en vele meer woon op die eiendom. Daar is 'n swembad met sonstoele en grasbedekte sonsambrele, 'n groot somershuis van hout, 'n braai-area, 'n rookkoepee, 'n beskutte uitsigdek waarvandaan 'n mens 'n pragtige uitsig oor die natuurreservaat, 'n visdammetjie en 'n boma.

Die 'Bushbuck Trail' wat oor die Impenjati Natuurreservaat tot by die goue strande strek, sal jou help om heeltemal te ontspan. In die dorp is daar ook nog 'n gholfbaan, tennis en rolbalklubs, 'n poskantoor, restaurante, 'n kroeg, gimnasium, kafee, supermark, vulstasie en drankwinkel. Ons kan diepseehengel, duik, haaiduik, branderry, vierwielmotorfietsritte, perdry, helikoptervlugte, vlieërbranderry, voetslaan en rugsak-uitstappe reël. Ses Blouvlagstrande en 6 gholfbane wat net 10 minute se ry weg is wag op jou.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Pools
  • Russies
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 27 resensies vir Bushbuck Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Tadeusz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 12

Ligging

  • Tavistock-weg 10, Plot: 720 Southbroom North, Hibiskuskus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bushbuck Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tavistock-weg 10, Plot: 720 Southbroom North, Hibiskuskus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1OWE2Njc2LWViNDEtNGQ5YS1hNzZmLTA0N2NmMDJiOTE0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 10 Tavistock Road Lot: 720 Southbroom North 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.915061721808 30.311389139881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem