Gooderson Bushlands Game Lodge
- Kapasiteit: 82 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel H99, Bushlands-pad, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Bushlands Game Lodge bied 'n ongelooflike Afrika-bosveld-ervaring. Hierdie pragtige lodge is die ideale basis vir gaste wat die Groot 5 wil sien. Dis só ontwerp om met die Zululand-omgewing saam te smelt, en word deur sowat 120 ha bosveld en wildreservaat omring.
Jy kan tuisgaan in luukse, elegante hout-chalets met lugversorging wat op stelte gebou is. Die chalets word verbind met verhoogde hout-loopvlakke wat na die hoof-eetkamer lei. Daar is ook 'n kroeg, swembad en boma. Al die kamers het privaat badkamers met storte. Daar is ook waaiers, telefone, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die boma bied die perfekte kuierplek vir gaste om drankies om die vuur te geniet voor aandete, of om aan die einde van 'n heerlike dag te ontspan. Die inwonende sjef spesialiseer in watertandlekker wildsvleis-geregte. Maaltye kan in die hoof-eetkamer geniet word of, as die weer dit toelaat, onder die Afrika-sterre in die boma of op die swembaddek.
Ontmoet sebras, vlakvarke, kameelperde, njalas en impalas en ons oorvloedige voëllewe. Ontdek die fantastiese begeleide Njala-staproete, of besoek reservate soos Umfolozi, Hluhluwe, Mkuze, Ndumo, Sodwanabaai en die iSimangaliso-vleilandpark.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Wasgoeddiens
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniek-middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 138
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Erfdeel H99, Bushlands-pad, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gooderson Bushlands Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hluhluwe Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 82 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel H99, Bushlands-pad, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal