+118

Bushman Valley

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman Valley, Klaarstroom Road/R407, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bushman Valley Lodge, genestel in die Oukloofberge, is deel van die uitgestrekte 1200-hektaar Swartberg Privaat Natuurreservaat.

Slegs 5 km vanaf Prins Albert, bied ons lodge 'n verskeidenheid gemaklike selfsorgkothuise en houthutte. Elke eenheid is deeglik in die natuurlike landskap weggesteek en ontwerp om gaste 'n outentieke en rustige Karoo-ervaring te bied. Alle akkommodasie is volledig toegerus met privaat badkamers, kombuisgeriewe en knus leefareas om 'n ontspanne en aangename verblyf te verseker.

Boesman Valley is ook gerieflik geleë net 14 km vanaf die Gamkaskloof (Die Hel) afdraai, wat dit 'n perfekte basis maak vir verkenning. Gaste kan 'n verskeidenheid buitelugaktiwiteite in die reservaat geniet, insluitend skilderagtige staproetes en avontuurlike 4x4-roetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 227 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anneke S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, skoon en ons sal beslis weer kom! Heerlik gebly! Die diens was goed. Ons was vriendelik ontvang!
Nov 2025
Willem J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie, vriendelike ontvangs. Die verblyf was perfek. Fantasties. Dit is 'n goeie Karoo belewenis.
Nov 2025
Adriaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer gaan! Netjiese plek in stil en rustige omgewing, naby pragtige Prins Albert. Skoon en netjiese akkommodasie en baie goed toegerus.
Nov 2025
Barry V
Saam met vriende
5.0
Dit was baie mooi, skoon en veilig. Nrs 1 en 2 is baie goed ingerig. Ons het baie lekker gebly. Dit was beslis elke sent werd.
Okt 2025
Sorita K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Fantastiese plek en diens. Van ontvangs tot by die kothuis 10 uit 10! Sal beslis weer gaan en volgende keer langer bly.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 227

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Bushman Valley, Klaarstroom Road/R407, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bushman Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman Valley, Klaarstroom Road/R407, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4a2420196264cf03e1126444e681df2728fb02304a0274f5958afb07abb3c5b64134791c768d907abb8cc3c6211c060149?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 227 5 1 5 Bushman Valley Klaarstroom Road/R407 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.257574785021 22.045655250549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang