Bushmans River Akkommodasie by Bushman's Cabin | LekkeSlaap
+12

Bushman's Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 41, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bushman's Cabin is in 'n stil buurt in Boesmansriviermond geleë.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede kamer het elk 'n dubbelbed e die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n groot oopplan-leefarea wat na die dek met 'n gedeeltelike uitsig oor die Boesmansrivier lei. 'n Groot dubbeldeur bied toegang tot die ruim dek wat op die grens van die tuin is.

Alhoewel die area veilig is, is die perseel steeds omhein. Die eenheid het ook 'n alarm binne en buite wat met die sekuriteitsmaatskappy gekoppel is.

Die eenheid is slegs 200 m vanaf die Boesmansrivier en sowat 1 km van die swemstrand se parkeerplek en braai-area af.

Slaapplek

’n Bespreking by Bushman's Cabin sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Parkstraat 41, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 41, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13e3e64bb12c09052303add070e2871d4e5922c372a41c74f24e7b672a33d8d846ec93467ab6369b071a13629b42c0b81444?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 6) 41 Park Street Boesmansriviermond 6190 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -33.684872401824 26.65596576596
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za