LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bushmanspad Estate | LekkeSlaap
+21

Bushmanspad Estate

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Bushmanspad Estate
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Johan E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsigte en lekker wyn. Jammer oor swak diens, vuil yskas en swak onderhoud.

Met ons aankoms was niemand by ontvangs nie, en die kontakpersoon aangedui op die deur onbereikbaar. Geen inligting is verskaf t.o.v nommer van eenheid vir ons gereserveer. Uiteindelik kontaknommmer van ander kontakpersoon gekry by 'n ander gas. Weer geen reaksie - eers ruk later ingelig watter huisie. Ongeveer 'n uur geneem voordat ons kon intrek in eenheid. Ons eenheid het 'n yskassie gehad - vrieshokkie heeltemal toe ge-ys, en geen ysblokkie houers. Yskas was ook vuil. Die akkommodasie word as luuks bemark - ernstige onderhoud en verf van huisies is nodig. Dit wil voorkom of eienaars/bestuur nie werklik belang stel nie. NB - Google maps - nodig om korrekte roete en afdraai inligting aanpassing te maak.

Nicole C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful location and perfect getaway to relax.

The cottages are in a superb location with 360 degree views. You can choose to be active and hike and swim and bike, or you can lie around on your own lawn. The choice is yours. It was a beautiful getaway for us.

Anina B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik en pragtige uitsig.

Die huisie is goed toegerus, ruim, skoon, en het 'n wonderlike uitsig. Kaggel binne is 'n wenner. Ons het vir 3 dae bespreek en op die ou end 4 dae gebly.

Janice W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

Ons het heerlik gebly in hierdie rustige en still plek met mooi uitsigte en vriendelike gashere. Hoogs aan te beveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We experienced the most enjoyable stay.

A most enjoyable stay with absolute tranquility, noise-free setting with beautiful views and friendly hosts. Highly recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hanlie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die huis is baie goed toegerus en skoon. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam, ons het baie tuis gevoel. Die uitsig vanaf die huis is asemrowend mooi. Ons het lekker gestap en die natuurskoonheid geniet. Baie lekker gerus en sal die plek aanbeveel vir almal wat weg wil kom van die gejaag.

Arie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en stil omgewing.

Ons het die verblyf baie geniet. Vriendelike en hulpvaardige eienaars en personeel. Die wingerd is 'n lekker plek om te gaan stap om die eiendom te sien. As jy op soek is na 'n baie rustige en stil plek, is dit die plek om te bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very peaceful and tranquil environment.

We very much enjoyed our stay. Friendly and helpful owners and staff. The vineyard is a nice place to take a walk to see the extend of the property. If you are looking for a really peaceful and quiet location, this is the place to stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bronwyn M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible views!

What a gem of a place! The view was just incredible. Real little piece of heaven!

Amanda L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing met fantastiese uitsig!

Ons het lekker uitgerus!

Arina W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging en Cornelia's diens was absoluut ongelooflik.

Sien sterre.

Hendrik H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik H
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, wens ons kon langer bly!

Ons het die huisie baie geniet. Gemaklike verblyf met ongelooflike uitsig oor die vallei. Bushmanspad se wyn is ook baie goed en ek sal definitief die wynproe aanbeveel.

Etienne G - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Etienne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig en rustige atmosfeer.

Die diens was swak. Die eenheid is eers na 3 dae met handdoeke toegerus. Geen waaier te midde van 'n hittegolf. Ongemaklik warm. Die muis wat in die oopvoubank in die sitkamer gebly het, het die nagrus versteur. Gelukkig het die stilte en pragtige natuurskoon opgemaak vir die gebrek aan diens.

Bushmanspad Estate's terugvoer

Dear Etienne,

Thank you for taking the time to share your feedback with us following your stay at Bushmanspad. I am glad that you enjoyed our peaceful setting in nature, I am very sorry to hear that the service you received was not to the standard we pride ourselves in that we strive to offer our guest here at Bushmanspad. I’d like to sincerely apologise for the fact that we did not meet your expectations. We take all our guest comments very seriously and I have shared your comments with the entire team and we will be looking to improve in this area with immediate effect.May I add that the cottages have been equipped with fans for those hot days.

I do hope you’ll reconsider visiting Bushmanspad in the future as we would love the opportunity to welcome you back and offer you with the experience you should have received and next time your stay will be remembered for all the right reasons.

Kind Regards,
Kristin Le Roux
Guesthouse Manager

Bushmanspad Estate
Mariana V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana V
Saam met vriende

Heerlik rustig met pragtige uitsigte.

Pragtige plek met vriendelike mense. Enigste negatiewe kommentaar is dat dit baie warm raak (een dag was 45°) en huis het geen verkoeling nie. Ons sal definitief terugkom in die koeler maande.

Bushmanspad Estate's terugvoer

Dear Mariana V

Thank you for taking the time to write a review regarding your stay at Bushmanspad. I am happy to hear that you enjoyed our beautiful setting and friendly staff. We have made some improvements and equipped the cottages with fans for the warmer days. We look forward to your next visit.

Best Regards,
Kristin Le Roux
Guesthouse Manager

Bushmanspad Estate
Marinda H - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it.

Peaceful. Just what is needed to unwind from city life.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60 Ashton - Swellendam, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a9209542ff5ac33fef204a9d014fd2bd1385c821738ec855e55aee84509538344c7a7953c986c7e1ae8208383484783728e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 R60 Ashton - Swellendam Bonnievale 6730 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -33.899388857544 20.199866294861
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!