Bushveld Bivouac Retreat Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed plaas, Deel 2, Mica, 1820, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bushveld Bivouac Retreat Cottage is op 'n 300 ha-plaas met 'n verskeidenheid kleinwild. Die selfsorgkothuis bied pragtige verblyf en is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk. Die kothuis is ongeveer 4 km vanaf Mica.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, leefarea en 'n kombuisie. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea en kombuisie. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, vrieskas, koffiestasie met gratis filter- en kitskoffie, tee, suiker en beskuit, asook eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n houtdek met 'n pragtige uitsig oor die omgewing met talle voëls wat gereeld besoek aflê. Majestueuse plantegroei omring die eenheid en daar is 'n plonspoel, vuurput en sonstoele en 'n buitestort. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Bushveld Bivouac Retreat Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Duits
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed plaas, Deel 2, Mica, 1820, Limpopo
Sien meer verblyf in Balule Natuurreservaat Hoedspruit Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed plaas, Deel 2, Mica, 1820, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom