Bushveld Bivouac Dragon Rock
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed-plaas, Erfdeel 2, Mica, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 999 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bushveld Bivouac Dragon Rock is op 'n 300 hektaar plaas met 'n wye verskeidenheid wild. Dit is 'n luukse selfsorgtent wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is en boskampverblyf met 'n skouspelagtige uitsig bied. Die tent is ongeveer 4 km vanaf Mica geleë.
Hierdie verhewe, privaat en luukse tent het slaapplek vir 2 gaste. Dragon Rock beskik oor 2 platvorms, 'n kuierdek en die onderste dek met die slaapkamer en die badkamer. Die slaapkamertent het 'n koninggrootte-bed, plafonwaaier, kasruimte en 'n gratis tee- en koffiestasie. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kuierdek het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die eetarea is geskik vir 4 gaste en perfek om 'n maaltyd in 'n rustige omgewing te geniet. Gaste kan op die sonstoele uitspan en in die privaat plonspoel baljaar. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n uitsig oor die majestueuse Klein Drakensberg-platorand met sy rooi sandsteenkranse en asemrowende sonsondergange vanuit die vuurboma, wat deur rotse omring word, geniet. Veilig parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Bushveld Bivouac Dragon Rock sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Duits
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed-plaas, Erfdeel 2, Mica, 1380, Limpopo
Sien meer verblyf in Balule Natuurreservaat Hoedspruit Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed-plaas, Erfdeel 2, Mica, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom