Hoedspruit Akkommodasie by Bushwillow Private Villa | LekkeSlaap
+15
+15

Bushwillow Private Villa

Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierrieklapperstraat 665, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bushwillow Private Villa is op die Hoedspruit Wildlandgoed en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié huis het lugversorging en 2 suites om van te kies. Die gesin-suite het 2 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die Premium Suite is die hoofslaapkamer in die huis en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n binne- en buitestort, 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die suite het ook direkte toegang tot die stoep en 'n houtdek.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Daar is gemaklike banke in die gemeenskaplike sitkamer, asook 'n TV met DStv. Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek en gratis WiFi word voorsien.

Gaste het toegang tot lieflike braaigeriewe, 'n boma-area en 'n swembad. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kierrieklapperstraat 665, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierrieklapperstraat 665, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62F86qJZeijt6kw4q5STOdU23814fnpagL0IFiovcBfMRWIgCA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (vir 2 persone) 665 Kierrieklapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.353678 30.965668
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za