6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Botterblom Close, Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Buttercup is 'n selfsorghuis en is in St. Helenabaai geleë. Hierdie vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en is ideaal geleë, net 150 m vanaf 'n pragtige strand wat 4 km lank is.
Die vakansiehuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis -leefarea en -eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer is 'n solderkamer wat lei tot 'n balkon met 'n uitsig oor die strand.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, asook 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n kaggel en 'n TV. Daar is 'n inheemse voortuin met voëls en takbokke. Die privaat agtertuin het 'n klimraam en ingeboude braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elzain Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R450 per bespreking
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |