Buyskop Lodge, Conference and Spa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Buyskop Lodge, Conference and Spa is op 'n privaat wildplaas in die malaria-vry Waterberg, net 4 km buite Bela-Bela. Dit is maklik bereikbaar vanaf Johannesburg en Pretoria.

Dié lodge bied selfsorgverblyf in chalets wat goed toegerus is. Vir diegene wat verkies om hul eie toerusting saam te bring en te kamp, bied die lodge groot kampeerterreine elk met 'n kragpunt en braaigeriewe.

Buyskop Lodge bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n speelarea met swaaie en 'n sandpit. Gaste kan hul fietse saambring en daar is oorgenoeg spasie vir fietsry saam met die kinders. Daar is 'n klein dam waar gaste met hul eie toerusting op 'n vang-en-vrylaat-basis kan visvang.

Gaste kan ook by die Baobab Spa met bekostigbare skoonheidsbehandelinge bederf word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Buyskop Lodge, Conference And Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir )

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za