Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buyskop Lodge, Conference and Spa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 7 Jan 2025 tot 31 Jan 2025.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 20 aanbiedinge per maand.Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Spesiale Aanbod

Ontvang 'n gratis ontbyt. Geldig vir verblyf vanaf 7 Jan 2025 tot 31 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg-chalet
Selfsorg
Huisreëls

Middag- of aandete is teen ’n ekstra fooi beskikbaar en moet bestel word saam met die bespreking om by die chalet afgelewer te word. Etes moet 2 dae vooruit bespreek word.

Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring, sowel as braaihout of houtskool, ys en persoonlike items soos stryktoerusting, haardroërs, tweepunteproppe, selfoonlaaiers, ’n flits, muskietafweerder, bord- en kaartspeletjies, ens.

Let asb. daarop dat die Jacuzzi slegs beskikbaar is vir gaste wat 'n spa-behandeling by die spa bespreek het.

Daar is 'n 2 km-grondpad wat na die lodge lei en vir alle voertuie geskik is.

'n Breekskadedeposito kan moontlik vir groepe van 4 of meer volwassenes gehef word.
Oormatige geraas en harde musiek word nie toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 089
R 1 089 R 981
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 089
R 1 089 R 981
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA735270126a506742f98f22c4ffd59b2ecbb7480b6033e24f0516dcf24b1f155a9ebd6c0f02b47e011ba7d3d94f619c562d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 089 nouVanaf R980 per nag, vir 2 mense 150 5 1 5 R101 Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.86457 28.32762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang