7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
BydieC is in die dorpie Kleinmond aan die Suidkus van die Wes-Kaap geleë. Hierdie dorpie bied talle restaurante en doendinge, en die huis is stapafstand van die strand af.
Die hoofhuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het dubbelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens.
Die vierde slaapkamer is apart van die huis en het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n kaggel het. Daar is 'n DStv-koppeling maar bring asb jul eie dekodeerder saam.
Die buitegebou het ook 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien en 'n vrieskas. Die eiendom is op 'n omheinde erf met 'n voortuin, veranda met buitemeubels en 'n draagbare braai. Die agterplaas het 'n ingeboude braai en stort buite. Daar is 'n veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Tom Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 82
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 7 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink BydieC het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang