C and C Hotel Vibes
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Cherilyn Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 104
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Wally T - Mei 2024
Algehele gradering
Dis gerieflik. Ek sal weer daar bly.
Tarryn C - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker, rustig.
Johanni B - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Abriel D - Apr 2024
Algehele gradering
Very deluxed.
Liliana D - Mrt 2024
Algehele gradering
This may seem strange now, but I have wanted to for some time now.
Lees meerErnst V - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent.
Tamaryn F - Mrt 2024
Algehele gradering
100%.
Kishen C - Mrt 2024
Algehele gradering
The accommodation was fantastic.
Wally T - Mrt 2024
Algehele gradering
Maybe the other rooms are good, but not room number 5.
Lees meerAllistine D - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent.
Chris K - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Andre V - Feb 2024
Algehele gradering
Nie aangenaam.
Venon D - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Monre S - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing beautiful view. Always clean.
Jamey N - Jan 2024
Algehele gradering
Vibes!
Linda V - Des 2023
Algehele gradering
Ons kuier was gerieflik en netjies.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Maggie O - Okt 2023
Algehele gradering
Die kamers se view is 10 uit 10.
Lees meerChris J - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie blyplek met 'n mooi uitsig op die berg en oor die baai.
Lees meerJanet L - Sep 2023
Algehele gradering
Very good.
Venon D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Alicia P - Sep 2023
Algehele gradering
Fabulous.
Rowen S - Sep 2023
Algehele gradering
It's very neat and tidy and will come again for my 3rd time soon.
Alain E - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing always.
Olandi H - Aug 2023
Algehele gradering
It was absolutely lovely!
Wanita U - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies. Alles wat nodig is vir 'n dag of twee se verblyf. Sal aanbeveel.
Sigrid Priscilla W - Jul 2023
Algehele gradering
Dis altyd lekker om hier te bly. Rustig en geniet die stilte altyd.
Al M - Jul 2023
Algehele gradering
Perfection, more than expected.
Theo Z - Mei 2023
Algehele gradering
Ons kuier was baie kort, maar aangenaam.
Lees meerSigrid Priscilla W - Mei 2023
Algehele gradering
Dit is altyd baie nice daar, maar met my laaste kuier was ek bietjie senuweeagtig want my kar moes buite staan.
Neville L - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable, conveniently located and good value for money.
Lees meerDarryn A - Mei 2023
Algehele gradering
I highly recommend this beautiful place too anybody looking for a break-away. Beautiful scenery and very hygienic. Absolutely gorgeous.
Stanley M - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend en sonder beurtkrag!
Gerhard W - Mei 2023
Algehele gradering
Very clean, comfortable, pleasant stay.
Jeanette B - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het die rustigheid geniet. Die wegbreek het ons goed gedoen. et mos goed gedoen.
Dawn P - Apr 2023
Algehele gradering
Could be useful to have a basin in the kitchen.
Jacques Edwin N - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik.
Chantelle E - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome
Charoll P - Apr 2023
Algehele gradering
Oornag verblyf.
Des E - Apr 2023
Algehele gradering
Aangename atmosfeer, baie geniet. Veilig.
Sigrid Priscilla W - Apr 2023
Algehele gradering
Was fantasties.
Thys V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Gerhardus K - Mrt 2023
Algehele gradering
Eenheid is gerieflik en met goeie buitespasie om uit te beweeg.
Lanette J - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige nagrus.
Aron G - Mrt 2023
Algehele gradering
Enjoyed.
Mariza S - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het nie veel gekuier nie, het net oornag - was by 'n funksie gewees.
Gert M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies. Ongelukkig geen warm water.
Claire M - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful scenery and lovely stay.
Talia G - Mrt 2023
Algehele gradering
Great place. The staff is very friendly and helpful.
Riaan O - Mrt 2023
Algehele gradering
Ek sê nie, want ek dink nie almal gaan tevrede wees met die geriewe nie.
Lees meerShaun C - Mrt 2023
Algehele gradering
Mostly used it for sleep. Although fully booked we didn't have a noise challenge. Room was spacious and tidy. Would definitely book again in future. Save location and security. Client service also excellent.
Thabo L - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent.
Geraldene E - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Allison B - Mrt 2023
Algehele gradering
Simply the best.
Wessel R - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Frans V - Feb 2023
Algehele gradering
Verblyf is in 'n pragtige omgewing met mooi uitsigte oor die see en berge. Kamer was netjies en skoon.
Joos D - Feb 2023
Algehele gradering
'n Rustige omgewing.
Wally T - Feb 2023
Algehele gradering
Quiet room and with a great view.
Pierre D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Gideon L - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met mooi uitsig.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Gaironisa D - Feb 2023
Algehele gradering
Cosy and beautiful area.
Cecile S - Feb 2023
Algehele gradering
Teleustellend. Wanvoorstelling van verblyf.
Lees meerChristina V - Feb 2023
Algehele gradering
'n Wonderlike plattekloof-ervaring. Groot en ruim.
Anja V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjiese plek, waarde vir geld. Onverwagse pragtige uitsig gehad buite!
Wayne A - Jan 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsame staff en vertrekke baie skoon en ruim.
Jurgen M - Jan 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Pierre P - Jan 2023
Algehele gradering
Plattekloof verblyf.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Lanette J - Jan 2023
Algehele gradering
Ek moes dringend blyplek kry nadat my vriend in ICU opgeneem is.
Gail E - Des 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en pragtige, gemaklike verblyf!
Glenn S - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi uitsig, naby aan malls, baie mooi kamer en groot stort.
Elizabeth Felicity M - Des 2022
Algehele gradering
Het baie veilig gevoel, die ontvangs was uitstekend.
Anton B - Nov 2022
Algehele gradering
Was nice.
Thia W - Nov 2022
Algehele gradering
Sal nie weer soontoe gaan nie.
George N - Nov 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Evelyn W - Nov 2022
Algehele gradering
Bird noise.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blombos-keerromstraat 4, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap