10 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Strandloper Street, Jacobs Bay, Cape Town, 7395, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
C-Rock Holiday Home is 'n bekoorlike selfsorghuis in Jacobsbaai en bied slaapplek aan 10 gaste. Dit is ideaal vir groot gesinne en groepe vriende.
Die huis spog met 3 slaapkamers en 4 badkamers, waarvan 3 en suite is. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en albei en suite-badkamers het storte. Daar is ook 2 dubbelslaapbanke op die solder. Die vierde badkamer het ook 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank, 'n binnebraai en 'n TV.
Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek, 'n Jacuzzi en braaigeriewe waar gaste gehaltetyd saam kan deurbring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 23 Strandloper Street, Jacobs Bay, Cape Town, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink C-Rock Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Strandloper Street, Jacobs Bay, Cape Town, 7395, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang