Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C101 Sea Spray

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 52

Resensies 99

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir C101 Sea Spray
Netheid
3.8/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.9/5
Gavin C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin C
Gesin met klein kinders

Two week stay.

The apartment was clean, good location and felt secure with security patrolling at night. Was disappointed in the lack of working appliances, at this daily rate I'd expect everything to work properly. Faulty: microwave, oven, no working aircon but are on apartment photos, main shower door doesn't close. The balcony handrail mounts are rusted off and not safe, this needs replacing for safety. Happy to visit again once it had some maintenance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine N

Ruim woonstel met pragtige uitsig.

Die woonstel was nie mooi skoongemaak nie. Al die DSTV kanale het nie gewerk nie. Die kluis werk nie. Die lugversorgers werk nie. By navraag is gemeld dat dit nie as 'n fasiliteit adverteer word nie. Die regte beddegoed ontbreek bv. king size duvet cover met queen size duvet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle R
Besigheidsreis

This apartment was perfect to feel at home away from home. Perfect distance from the shops, work and entertainment. There was also a loadshedding light available which was helpful and considerate.

We enjoyed a glass of wine on the balcony while looking at the sunset and forgot the troubles of the day. The living room and comfy couches provided a cozy place to relax and prepare for an evening snooze. The bed was warm and comfortable and made it difficult to get up for work as the beautiful view from the room caught my attention. It was really a pleasure to stay at Sea Spray C101, thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Die eenheid kom soos geadverteer en bied goeie waarde vir geld. Die ligging is uitstekend. Daar is geleentheid om te verbeter. 'n Tuimeldroër sal waardevol wees aangesien kompleks reëls nie toelaat dat enige klere of handdoeke op die balkon gehang mag word nie, daar is hangplek in die gaste badkamer, maar as dit koel is vat dit baie lank vir handdoeke om droog te word. Lugversorging werk nie. Die eenheid word nie adverteer met lugversorging nie, maar dit sou welkom wees. Daar is stukkende kabinet deure onder die gasbraaier en onder die hoofslaapkamer bed. Dit vertoon nie goed nie, stoor dit liewer in die garage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Lieflike woonstel.

Baie luuks vir die prys. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul L
Besigheidsreis

Lovely and comfortable apartment.

The only downfall was the uncomfortable mattress in the main bedroom. Definitely needs to be replaced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Netta E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Netta E
Saam met vriende

Awesome plek met goeie uitsig.

Baie gerieflike en skoon eenheid wat bied wat voorgestel is op foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie R
Gesin met klein kinders

Goeie uitsig maar advertensies is nie 100% reg nie.

Eerstens betaal jy R450 vir skoonmaakdienste wat nooit gebeur nie, by navrae vind jy uit dat dit geld vir die dag van uitgaan, dus betaal jy eintlik vir die nuwe gaste. In die reëlboek noem hulle egter dat skoonmaak 24 uur vooraf gereël moet word, maar as jy vooruit betaal neem jy as gas aan dat dit ingesluit is. Tweedens vermeld hulle 'n hysbak, dit geld nie vir C101 nie, geen hysbak of "ramp" nie. En dit is twee vloere se trappe, definitief nie vir iemand wat moeilik loop nie. Derdens, vorige resensies het gemeld van 'n stukkende strykplank wat volgens hulle glo vervang was, onwaar, ons moes een aanvra. Vierdens was daar ook slegs twee glase in 'n eenheid met 3 slaapkamers. Verder was die uitsig egter pragtig. Sal dit egter nie aanbeveel vir klein kindertjies en ouer mense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa M
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Ligging uitstekend. Uitsig oor die see na Kaapstad fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhyna B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rhyna B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Nie vir ou mense nie. Baie moeilik om trappe te klim Geen lift beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie C
Gesin met tieners

Pragtige uitsig!

Jammer dat die yskas nie koud maak nie en die vrieskas nie vries nie. Kombuiskaste was so vuil ek wou nie aan hulle raak nie. Dit tydens vlak 3 in COVID-19. Verder was alles anders goed gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robbie H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Robbie H
Gesin met klein kinders

Baie sleg geslaap. Matras lê amper op die base.

Plek was baie vuil en snaakse reuk. Uitsig baie mooi. Plek kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid C101 Sea Spray, Marine-rylaan 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe17e641538662bd4c28901f9bea95a6723470ba203726e5defd7d3b9d6b0992149b5795f1c32d333e030d7dfdc27415d7143?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Unit C101 Sea Spray, 4 Marine Drive Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.823436574841 18.478038686828
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem