C101 Sea Spray
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid C101 Sea Spray, Marine-rylaan 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
C101 Sea Spray is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View in Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë oorkant die gewilde Bloubergstrand wat welbekend is vir vlieërbranderry en Tafelberg-uitsigte.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n aparte stort en bad. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en basiese kookgerei.
Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea en hoofslaapkamer lei na 'n privaat balkon met 'n prentjiemooi uitsig oor die see en berge in die verte. Gratis WiFi is ook in die woonstel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Beach House
Property ...
Eiendomme 52
Resensies 99
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Eenheid C101 Sea Spray, Marine-rylaan 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink C101 Sea Spray het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid C101 Sea Spray, Marine-rylaan 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap