Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabanas Del Mar 45

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nash Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 16 resensies vir Cabanas Del Mar 45
Netheid
3.7/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
3.8/5
Kholeka S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kholeka S
Saam met vriende

I enjoyed my stay.

It was beautiful, from the view from the place to the cleanliness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 45 se terugvoer

Dear Kholeka, hope you are well. Thank you very much for your kind words and your great, fantastic review. We are absolutely thrilled that you enjoyed your stay and had a lovely time. We look forward to welcoming you back. Thank you very much for your kind and valued support. We greatly appreciate you and your business. Kind regards, Nash

Cabanas Del Mar 45
Rathi S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rathi S
Gesin met klein kinders

It was a lovely unit. It was clean.

We had a lovely stay although the weather didn't permit us to use the pool or beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 45 se terugvoer

Hi Rathi, hope you are well. Thank you very much for your kind support and business. We greatly appreciate you. Looking forward to seeing you again. Kind regards, Nash

Cabanas Del Mar 45
Paul V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Dit was baie lekker, als wat nodig is is daar. Sal weer kom kuier.

Die plekkie is knap, maar baie leefbaar. Ons het dit baie geniet en sal sekerlik weer in die toekoms daar slaap. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 45 se terugvoer

Baie dankie Paul. Vriendelike groete. Nash

Cabanas Del Mar 45
Velisha B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velisha B
Gesin met tieners

It was a nice stay. But for 6 people it is a tight fit especially in summer.

The lounge is a bit small to sit but other than that everything else was good and the lady at reception is very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 45 se terugvoer

You came in a large group and booked 2 flats in the complex. Our unit sleeps a maximum of 6 people, whilst other units in the complex only allow 4 to 5 people for the same price as ours. Our unit has a spacious balcony and efficient air-conditioner and a fan.

Cabanas Del Mar 45
Charmaine G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine G
Enkelreisiger

Loved it. Looking forward to next year.

Only need to change bedding if staying for longer than a week.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 45 se terugvoer

Thank you very much Charmaine. We greatly appreciate your kind support and look forward to welcoming you and your family back next year. Take care and all the best. Kind regards, Nash

Cabanas Del Mar 45
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda S
Saam met vriende

Gerieflike verblyf.

Goeie akkommodasie en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 45 se terugvoer

Thank you very much Melinda, for your kind support. We greatly appreciate your business & hope to see you again!

Cabanas Del Mar 45
Pc C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Pc C
Gesin met klein kinders

Oondpanne is so vuil jy kan dit nie eers gebruik nie. Die eenheid wemel van die kakerlakke.

Twee enkelbedmatrasse is van sulke swak gehalte, my kinders kon nie eens op dit slaap nie en kla van springs wat in hulle rug insteek. Die stort se mure is so vuil jy sien die vuil strepe op die teels. Die mildew is erg aangepak. Die stortdeur se venters onder in die hoeke is jare laas gewas. Needs a serious clean!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 45 se terugvoer

The flat is thoroughly cleaned and sanitised from top to bottom before each guest arrives, including the shower, oven and every part of the unit. I visit the flat regularly and see no evidence of what you're describing. Our other guests below state the flat is neat, clean and in good order.

Cabanas Del Mar 45
Kevin B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin B
Gesin met tieners

Die wegbreek was heerlik. Kompleks netjies en skoon. Naby winkel. Sal kompleks aanbeveel.

Kuiertjie geniet en sal weer na hierdie kompleks gaan. Fiend was puik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 45 se terugvoer

Baie dankie Kevin.
Vriendelike Groete,
Nash

Cabanas Del Mar 45
Mbongwa H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbongwa H
Gesin met klein kinders

It was very amazing.

Employees were very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 45 se terugvoer

Thank you very much Mbongwa. It is greatly appreciated!

Cabanas Del Mar 45
Marlize S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize S
Gesin met tieners

Wonderlik & aaklig.

Dis twee uiteenlopende opmerkings, maar waar. Woonstel is geen probleem. Het groter op foto's gelyk, maar is voldoende. Dan ook hoofslaapkamer het nie koninggrootte-bed soos geadverteer nie, wel koningingrootte. Ligging is fantasties met direkte toegang tot strand en winkels naby. Normale omstandighede is dit fantastiese vakansie, maar ongelukkig was ons te midde van onluste daar en a.g.v dit kon ons nie strand toe gaan nie, en dit was 'n risiko om uit te ry. Ek sal weer terug, maar hopenlik beter omstandighede in ons land.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 45 se terugvoer

The main bedroom has a queen size bed (152cm) as is stated clearly in our advert with photos. The flat is 63 square metres in size & has 2 bedrooms, lounge, kitchen, bathroom & balcony. Thank you kindly.

Cabanas Del Mar 45
Liza W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liza W
Saam met vriende

Goed geleë, rustig, netjies.

Meubels oud, maar netjies. Skuifdeur sukkel om oop te skuif, maar dit is gesellig op die stoepie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naresh B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Naresh B
Gesin met klein kinders

Absolutely unhappy.

Utensils were very bad. There was only one glass and we are family of four. The pots we had were of terrible quality. We will not use that place in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 45 se terugvoer

Everything in the flat is constantly upgraded, renovated and replaced with brand new items for our guests to use throughout the year. The flat is fully stocked with everything guests need. The unit is comfortable and everything functions perfectly well. There is a flat screen TV, DStv, aircon, etc. and the unit has everything.

Cabanas Del Mar 45
Petrus S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S
Gesin met tieners

Puik.

Plekkie is baie mooi en alles was baie lekker en ek sal weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 45 se terugvoer

Baie Dankie Petrus!

Cabanas Del Mar 45
Lee-ann S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann S
Gesin met klein kinders

Cabanas Del Mar is 'n heerlike kompleks en baie goed versorg.

Die eenheid self was nie wat ons verwag het nie, maar die kompleks was netjies en baie mooi. Die personeel was hulpvaardig en het uit hulle pad gegaan om te help. Ek sal vir seker weer daarheen gaan, maar in 'n ander eenheid bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 45 se terugvoer

Our advert and photos of Cabanas Del Mar 45 is an accurate portrayal of the inside of the flat and its features. Unit 45 has an air-conditioning of which most other flats in the complex don't have. We also provide complimentary to our guests a fan, milk, sugar, coffee, tea, cleaning products, toilet paper as well as the unit is fully equipped and all included in the cost. Thank you.

Cabanas Del Mar 45
Lizelle S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Lekker rusplekkie op die strand, naby sentrum, vriendelike diens, sal dit graag aanbeveel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 45 se terugvoer

Baie dankie Lizelle.
Vriendelike groete.
Nash

Cabanas Del Mar 45
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcockweg 45, Warner Beach, Durban, 4140, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa09d85120f634dc6cae0560d3cf69a7098b0a62385124dcd315dcae44299a486d7c42003f380354494c3296e88b4b7cbd27b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 45 Ellcock Road Warner Beach 4140 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.092087778306 30.861748382449
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem