LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cabanas Del Mar 69 | LekkeSlaap
+37

Cabanas Del Mar 69

1 resensie
Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Nov 2021 tot 11 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cabanas Del Mar 69 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Cabanas Del Mar-kompleks op die strandfront in Warner Beach, Wilkelspruit. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand.

Die woonstel is op die tweede verdieping, beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf, en daar is 'n TV in die sitarea met sekere DStv-kanale.

Die kompleks bied 2 swembaddens vir volwassenes, 1 kinderswembad, 'n kinderspeelarea en gemeenskaplike braai-areas. Die strand is ideaal vir hengel en swem.

Slaapplek

’n Bespreking by Cabanas Del Mar 69 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Cabanas Del Mar 69
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cabanas Del Mar 69 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 6)
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5c6e8be5181536a2fcee8a757c539d41ca060d4eaecc9c10d520732686d30d95faa8825e13e22374d803f9d15add5cbf071?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R1 080  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 45 Ellcock Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.092116037894 30.86174082209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!