30% af Kry 30% af. Geldig vanaf 1 Apr 2020 tot 30 Apr 2020.
Warner Beach Akkommodasie by Cabanas Del Mar 76 | LekkeSlaap
+18
+18

Cabanas Del Mar 76

  • Spesiale Aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R740 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ellcock-weg 45, Cabanas Del Mar, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cabanas Del Mar 76 is teen die strand in die hartjie van Warner Beach aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dit is 'n luukse selfsorg-vakansiewoonstel met majestueuse see-uitsigte en direkte toegang tot die hoofstrand, ideaal vir 'n gesin.

Dié woonstel is op die tweede verdieping en het 2 slaapkamers en slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet.

Die oopplankombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n broodrooster, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul etes kan geniet.

Daar is 1 parkeerplek in die kompleks en 'n addisionele oop parkeerplek wat vooraf bespreek moet word. Die kompleks het 2 pragtige swembaddens, gemeenskaplike braaigeriewe en 2 lapas waar gaste kan kuier.

Dit het ook direkte toegang tot die veilige swemstrand met lewensredders in seisoentyd.

Daar is 'n rits doendinge en besienswaardighede in die omgewing, soos die Zulu Kultuurdorp, skubaduikplekke, gholfbane, 'n ysskaatsbaan en kunsvlytwinkels. Die kompleks is ook naby talle restaurante en winkelsentrums.

Slaapplek

’n Bespreking by Cabanas Del Mar 76 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir Cabanas Del Mar 76
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Ellcock-weg 45, Cabanas Del Mar, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cabanas Del Mar 76 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R740
per nag (plek vir 6)
Vanaf R740
per nag (plek vir 6)
Vanaf R740
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ellcock-weg 45, Cabanas Del Mar, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1NjdjY2Y3LTk0YmItNGNhMi1hNDJhLTQ2MDAzYzhiODYwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R740  per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 45 Ellcock Road Cabanas Del Mar 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.091579603366 30.86146607995
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za