LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
Selfsorg in Franschhoek

Cabernet Cottage



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Dirkie Uys Street, La Terra de Luc Farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cabernet Cottage is 'n vrystaande eenheid op die La Terra de Luc-plaas in Franschhoek en is die ideale akkommodasie vir gaste wat die Franschhoek-wynroete wil verken.

Hierdie kothuis is tussen die Cabernet-wingerd en Wilger-bome geleë en bied slaapplek vir 2 gaste op 'n slag. Die eenheid is oopplan en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Vanuit die slaapkamer is 'n gemaklike rusbank en 'n kombuis toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die kombuis maak oop na 'n patio waar gaste ontbyt langs 'n klein lopende rivier kan geniet.

Vanuit die kothuise het gaste 'n uitsig oor die pragtige berge wat die Franschhoek-vallei omring. Daar is 'n privaat ingang na die kothuise en ook 'n privaat buite-area om in die son of onder 'n sambreel te ontspan met 'n lekker glas wyn van die plaaslike wynkelders.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Lugversorging
Kaggel
Braai
Badhanddoeke

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Engela O
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig en baie veilige blyplek. Wat 'n oulike plaashuisie. Ons het so lekker gebly. Baie rustig tussen die berge. Baie goed toegerus en baie ...
Sien meer
Sep 2026
Vera P
Saam met lewensmaat
5.0
Cost and private. Close to town. Welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Sonja O
Saam met lewensmaat
5.0
N stukkie hemel op aarde, ons sal definitief weer gaan. Daniel was 'n goeie host, verblyf was fantasties.
Jun 2026
Richard M
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant accommodation close to town, on a working farm. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Rene T
Saam met lewensmaat
5.0
Privaat en rustig. Warm, knus en onpretensieuse atmosfeer. As jy van 'n plaasopset hou, is dit die plek om te wees.
Apr 2026

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Engela O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Heerlik, rustig en baie veilige blyplek. Wat 'n oulike plaashuisie. Ons het so lekker gebly. Baie rustig tussen die berge. Baie goed toegerus en baie veilig daar. As jy lief is vir plaaslewe en rustigheid, is dit die plek om te gaan bly. Sal beslis weer daar gaan bly. Alhoewel dit op 'n plaas is, is jy ook amper in die dorp, naby alles. WiFi is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Cost and private. Close to town. Welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

N stukkie hemel op aarde, ons sal definitief weer gaan. Daniel was 'n goeie host, verblyf was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Very pleasant accommodation close to town, on a working farm. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Privaat en rustig. Warm, knus en onpretensieuse atmosfeer. As jy van 'n plaasopset hou, is dit die plek om te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Wat ñ heerlike ontspanne plekkie. Dit het omtrent heeltyd gereen, maar steeds wa. Wat ñ heerlike ontspanne plekkie. Dit het omtrent heeltyd gereen, maar steeds was als so snoesig en het ons die dover stofie vreeslik geniet. Als wat jy nodig het is daar. Pragtige ligging en plaas. Baie vriendelike gasheer. Sal beslis die plekkie aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Strauss J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Knus, onpretensieus, stil en rustig. Sal beslis weer terugkeer. Heerlike ervaring gewees. Alles waarvoor ons gehoop het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Esta O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Die druiwe priëel by die voordeur was 'n bonus! Ons het basies net oornag omdat ons 'n troue bygewoon het. Persoonlik voel ek daar kan meer moeite met die dekor gedoen word. Baie spinnekoppe wat 'n teken is dat daar lanklaas deeglik skoongemaak is. Suiker was nie voldoende nie en melk het gevries in die yskas.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cat A
1 nag
4.4
Okt 2026

It was fine. It was fine. The host did not bother me at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Taryn H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2026

Stunning scenery and a cozy cottage! We were only able to stay at Cabernet Cottage for one night, but we enjoyed it immensely. We booked specifically for the scenery, which truly did not disappoint. As we visited during the colder season, the Dover stove was a real highlight and added so much to the experience. Daniel was incredibly friendly and made us feel very welcome throughout our stay. We will definitely be visiting again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

Gaste dink Cabernet Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 23:00
Uitklok Voor 11:00
Rates displayed are on a self-catering basis.

Rook is verbode binne. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Hout word nie voorsien nie, en gaste sal hul eie hout moet saambring.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Dirkie Uys Street, La Terra de Luc Farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA458a05d17b512e5f0918d285b96a7b22c86e4139afb6620213d2561042831280ae6cb05245c5b330802fb76936f2f318939c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Dirkie Uys Street La Terra de Luc Farm 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.896955496171 19.114875197411
Soek in 'n groter streek