LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cabin & Cottage Kaapsehoop | LekkeSlaap
+41

Cabin & Cottage Kaapsehoop

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelstraat 56, Kaapsehoop, 1211, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cabin & Cottage Kaapsehoop is in die dorpie Kaapschehoop in Mpumalanga geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gewoel van die stad. Gaste kan hier ontspan en Kaapschehoop verke, of oornag op pad na ander bestemmings soos die Krugerwildtuin.

Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede langs mekaar met voldoende privaatheid tussen die twee, omring deur 'n lieflike tuin.

Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea en 'n goed toegeruste kombuis. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n privaat of 'n en suite-badkamer in elke slaapkamer. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Die tweeslaapkamer-huisie is in 'n klassieke Kaapsche Hoop-styl gebou. Elke en suite-badkamer het 'n klassieke-styl bad.

Die kothuis het 1 slaapkamer, 'n ruim leefarea en 'n stapelbedbed wat omskep kan word in 2 losstaande enkelbeddens. Hierdie eenheid se privaat badkamer het slegs 'n stort.

Die eiendom is omhein en die houthuisie het veilige, onderdakparkeerplek. Die kothuis het parkeerplek reg voor die eenheid onder skadubome. Die tuin en omgewing is veilig en bied meer as genoeg ruimte vir kinders om buite te speel.

Daar is 'n verskeidenheid gesellige restaurante in die omgewing, onder andere die gewilde Bohemian Groove Cafe en splinternuwe Nagkantoor-kuierplek wat binne 'n radius van 650 m van die eiendom af geleë is.

Die Malelane-hek van die Krugerwildtuin is 99 km van die eiendom af, die Blyderivier-canyon is 185 km weg en Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe is 58 km verder.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir Cabin & Cottage Kaapsehoop
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Vogelstraat 56, Kaapsehoop, 1211, Mpumalanga
  • Gaste dink Cabin & Cottage Kaapsehoop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelstraat 56, Kaapsehoop, 1211, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArXEo2ML1CoIV4yUyd8jgCdHctttl77GtcorlZLf5aQi6LOcoGc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 56 Vogel Street Kaapsehoop 1211 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.589584767007 30.767891854048
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!