Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabriere Skuitbaai 89

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 153

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Cabriere Skuitbaai 89
Netheid
4.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Estelle S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle S
Saam met vriende

Baie lekker behalwe dat die Jacuzzi nie gewerk het nie asook geen WiFi die hele naweek, kon dalk eerder R5100 per dag betaal het stel ek voor.

Penny was baie kortaf en onbehulpsaam, sy het ons vertel van die stortdeur wat iemand uitgeval het die vorige week asook die Jaccuzi wat nie meer werk nie en dit nadat ek klaar betaling vir die verblyf gemaaak het - swembad was glo ook nie skoon maar daar was belowe hulle sal dit skoonmaak en dit was swembaar - dankie. Ons was soos heel Vrydagmiddag op die foon met webtuiste en penny oor die WiFi - ons moes self heen en weer na die WiFi-mense toe vir hulp! Saterdagoggend toe daag daar 'n ou op vir die TV - ons het nie 'n TV probleem gerapporteer nie, net 'n WiFi maar die ou sê Penny het hom Vrydagaand om en by sewe uur gebel en gesê ons het 'n TV probleem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael E
Gesin met klein kinders

Great place, loved it.

What a stunning house in a great location. We thoroughly enjoyed our stay and wished we could have stayed longer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C
Besigheidsreis

Pragtige huis, fantastiese ligging met stunning uitsigte, kon nie vir beter gevra het nie!

Ons was 'n groep van 7 mense wat die perseel gebruik het vir 'n konferensie. Daar was genoeg kamers en badkamers om gemaklik te kon wees en die uitsig aan alle kante van die huis is asemrowend! Alles wat jy kan nodig kry was daar. Ongelukkig het die Jacuzzi nie gewerk nie, maar die verhitte swembad het daarvoor opgemaak. Met ons aankoms was die swembad groen, maar daar was chloor om dit reg te stel, en kon ons die tweede dag van die swembad gebruik maak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R6 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R6 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier-weg 89, Eersterivier, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5e091d982f7c42375a7b6ba8cf71425ca46c8a4ec9ec0904a810c7f878b9e18dfb5f8cca41d3fd5955e047d267c9c93ee7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 100 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 89 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074814 24.230937
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem