LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+6
Gastehuis in Dan Pienaar

Cachet Corner

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Cachet Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Cachet Corner is in Dan Pienaar in Bloemfontein en bied verblyf aan 2 gaste.

Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n werkspasie en WiFi.

Onderdakparkeerplek is agter 'n sekuriteitshek beskikbaar.

Cachet Corner is 1,3 km vanaf Preller Square-winkelsentrum met verskeie winkels en restaurante. Bloemfontein bied aktiwiteite soos wandelroetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden-sterrewag, verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat of Hamilton Park besoek.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Kombuisie
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lorica V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en skoon. Baie lekker gebly. Ons het veilig gevoel.
Okt 2026
Ria B
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, rustige en netjiese plek. Ons het baie lekker gebly. Veilig, rustig, baie netjiese plek. Sal beslis weer bespreek.
Sep 2026
Mietze D
Besigheidsreis
5.0
Rustig, gemaklik, vriendelik. Ek het my verblyf by Cachet Corner baie geniet. Dit is eenvoudig ingerig, maar tog bevat dit alles wat mens nodig het. D...
Sien meer
Aug 2026
Pauline & Andre D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, gemaklik, rustig. Met al's wat mens nodig het en nog meer. Dis 'n huis weg van die huis af.
Jun 2026
Pauline & Andre D
Saam met lewensmaat
5.0
'n Netjiese tuiste weg van die huis af, met alles wat jy nodig het en nog meer. 'n Wonderlike rustige huis weg van die huis af.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 15 Cachet Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Cachet Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Cachet Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe97de403bcccab0aadb66e0288d5e17682a6390ea7ddd183760c4f2d034958b62591b3b8c7acf050707164a29ca61f5e16e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 15 Cachet Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.079753781507 26.216192446033