LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cadle House | LekkeSlaap
+19

Cadle House

9 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Utrechtstraat 153, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cadle House bied gaste-eenhede in Vryheid en dis ideaal naby verskeie geriewe in die middedorp geleë.

Daar is 2 individueel versierde eenhede wat 2 enkelbeddens of ’n koningingrootte-bed het. Elke eenheid het ’n en suite-badkamer met ’n stort, ’n kombuisie met ’n yskassie en mikrogolfoond, asook gratis WiFi, ’n platskerm-TV met sekere satelliet-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en ander etes kan teen ekstra koste gereël word. Die gastehuis het ’n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Cadle House is naby restaurante, winkels, supermarkte en ander geriewe in die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Cadle House
Netheid
4.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Utrechtstraat 153, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cadle House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryheid KwaZulu-Natal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Utrechtstraat 153, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqDnLTOQeLL5TBHJIznthAtGqlylbeNXgzSYcoiNLHS6BFxEMdl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 153 Utrecht Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.767513547861 30.788959220901
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!