LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by C.A.G The Hub | LekkeSlaap
+36

C.A.G The Hub

Selfsorg
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muswell-rylaan 3, Bryanston, Sandton, 2091, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 437 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Hub het 'n stil ligging in Bryanston wat strategies net 100 m van Nicolway Winkelsentrum af is. Dit is binne stapafstand vanaf die hoofinkopiestraat in William Nicol-rylaan; Dit is ideaal geleë vir sakereisigers in die omliggende omgewing en in die hoofsakekern in Bryanston.

The Hub bied gaste die geleentheid om te werk en ontspan in 'n bekostigbare en luukse blyplek met die ideale ligging. Die leefareas en eetareas het moderne geriewe, 'n moderne badkamer met handdoeke en toiletware, 'n kombuis wat volledig toegerus is vir kook en kos voorsit en 'n gerieflike slaapkamer met baie pakplek.

Daar is gratis, onbeperkte WiFi en daaglikse skoonmaak- en wasgoeddienste.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Muswell-rylaan 3, Bryanston, Sandton, 2091, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 437
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 437
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muswell-rylaan 3, Bryanston, Sandton, 2091, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhMGQ5YTA5LWMxOGUtNGFmOS1iZjliLTAwNmFiMWY5ZGFkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 437  per nag (plek vir 2) 3 Muswell Drive Bryanston 2091 Gauteng 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -26.049818 28.021875
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!