LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Calamari 11, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Calamari 11 is 'n seekant-vakansiewoonstel in 'n pragtige deel van Ramsgate Beach. Die woonstel se ligging is uitmuntend - branders wat breek en see-uitsigte, en jy kan direk van jou stoep af 30 m na die strand toe stap. Die woonstel is privaat en weggesteek. Maak die deure oop en voel die seesand tussen jou tone terwyl jy kyk hoe die branders teen die rotse breek.

Dié tweeverdieping-woonstel bestaan uit 3 slaapkamers, 2 kamers met koningingrootte-beddens en 1 kamer met 2 enkelbeddens. Al die kamers het plafonwaaiers en bied pragtige uitsigte. Die woonstel het ook 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Daar is ook 'n aparte toilet.

Die oopplan-kombuis is met het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, en 'n kleredroër toegerus. Die sitkamer het DStv-premium, onbeperkte WiFi en Netflix. Daar is 'n UPS-rugsteunkragstelsel wat die WiFi gedurende beurtkrag aan die gang hou.

Die sitkamer en eetkamer het plafonwaaiers. Die sitkamer se glasdeure lei na die stoep met 'n braaiplek en 'n groot grasperk waar kinders kan speel.

Daar is 'n motorhuis vir 1 voertuig en die eenheid het 'n alarmstelsel en 'n kluisie vir besittings.

'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra fooi gereël word. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die woonstel is stapafstand vanaf Ramsgate en Margate se Blouvlagstrande en net 200 m van La Capannina en Just So Chinese af. Die Waffle House en Blue Lagoon Restaurant is ook net 3 minute se ry ver.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Elsabe L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! Om die see op jou voorstoep te hê, is fantasties! Dit was absoluut heerlik! Die woonstel het alles wat nodig is; die ligging is perfek. Sal...
Sien meer
Des 2025
Marinda G
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Pragtige plek en reg op die see. Veilig vir kleinkinders.
Nov 2025
Alta C
Saam met lewensmaat
5.0
Rest. Unforgettable and always the best.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Svantje L
Saam met lewensmaat
4.8
Pleasant out of season. Out of season - very quiet. Parking is an issue as other guests blocked the bottom turning area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Joaquim D
Saam met lewensmaat
4.4
Amazing location with fantastic sunrises. Great location with amazing views. Just 2 small issues: people bring dogs and leave them lock...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 408

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Calamari 11, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Calamari 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Calamari 11, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA936c82e77176438e546c978c64424530b7562b04f8465f5e01f8140d8a19be8e5b96c2a05bda48a7b50724517140324bfdaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 89 5 1 5 Calamari 11 Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874713752354 30.362666398287

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang