Caledon Overnight Rooms
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Frederik Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 60
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Lientjie V - Mei 2024
Algehele gradering
Voel soos huis!
Caledon Overnight Rooms se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het.
Deon R - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Jan Hendrik B - Apr 2024
Algehele gradering
Aangenaam en gesellig.
Celesté J - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik en baie goeie waarde vir geld.
Michelle V - Des 2023
Algehele gradering
Perfek vir geleentheid.
William R - Des 2023
Algehele gradering
Swimming pool bliss.
Jakes C - Aug 2023
Algehele gradering
Alles beskikbaar.
David G - Feb 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Caledon Overnight Rooms se terugvoer
Hi David, thank you for your feedback. I am not sure whether you have noticed but we do have a solar backup for lights in the unit you stayed at together with a gas stove.
We will need quite a large generator to support all our rooms on the property so we are trying to upgrade our solar backup over a period of time so that we can give our guests the best experience possible.
Hope you will understand.
Regards,
Frik
Maryna E - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflike plek, waarde vir geld.
Thomas P - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, uitstekende fasiliteite, gerieflik skoon en gemaklik.
Hennie T - Des 2022
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend, baie netjies en baie rustig. Sal beslis weer daar oornag.
Jannie D - Des 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Anne-marie E - Des 2022
Algehele gradering
Johannes was very friendly and helpful.
Antoinette C - Des 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Brenda S - Sep 2022
Algehele gradering
Very friendly people.
Marelize D - Sep 2022
Algehele gradering
Die ontvangs by die gastehuis was baie aangenaam en vriendelik. Sal enige tyd weer daar tuis gaan.
Ziana W - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig, ruim en vriendelik.
Anton K - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie gasheer, maar uitleg nie so goed soos ander gastehuise nie.
Daniel D - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was baie rustig soos wat ons dit verkies het.
Jacqui B - Mrt 2022
Algehele gradering
Comfortable stop-over on a long roadtrip.
Caledon Overnight Rooms se terugvoer
Thank you for staying with us. Johannes is a real gentleman and it is great to have him on our team.
Tiaan V - Feb 2022
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld.
Caledon Overnight Rooms se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle te huisves
Kelsy F - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Caledon Overnight Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Jacqui T - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was my huis weg van die huis.
Caledon Overnight Rooms se terugvoer
Dit was 'n abslolute plesier om julle te huisves. Dankie vir die resensie.
Elana S - Des 2021
Algehele gradering
Baie ruimte, netjies, lugverkoeling, heerlike swembad.
Lizelle B - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en meer as wat ons nodig gehad het.
Callie L - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike ervaring. Regtig beïndruk gewees met die mooi, netjiese plek.
Caledon Overnight Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Michael R - Des 2021
Algehele gradering
Perfek, netjies, skoon. Voel tuis.
Valancia B - Des 2021
Algehele gradering
I've had peaceful stay. Will definitely come again.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caledonweg 19, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap