Caline VIP ll
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 42-44 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Caline VIP ll bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle versierde grondvloerwoonstel in Bloubergstrand. Die woonstel is slegs 150 m vanaf die strand.
Die woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. 'n Enkelbedmatras word ook voorsien.
Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -leefarea. Die kombuis het 'n yskas, stoof en oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, broodrooster, en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n sitkamer met 'n TV en sekere DStv-kanale.
Die woonstel is in 'n stil en veilige gebou waar gaste na die gedruis van branders kan luister. Dit is naby aan winkels, restaurante, kroeë, inkopiesentrums, en die MyCiti-bushalte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Jacqueline Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 42-44 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Caline VIP ll het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42-44 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang