Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calla-Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Calla-Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wilna S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie in 'n rustige area naby aan die strand en winkels.

Die plekkies is pragtig en het alles wat mens nodig het. Hulle skakel 'n kragopwekker aan as die krag af is, wat die ligte en TV laat werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calla-Cottage se terugvoer

Thank you for the great review. We hope to host you again very soon.

Calla-Cottage
Paul D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is baie skoon en baie netjies. Sal dit definitief weer gebruik.

Garry was baie behulpsaam en het ons baie vriendelik ontvang en met alles gehelp wat ons gevra het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calla-Cottage se terugvoer

Thank you for the great review. Hope to see you again soon.

Calla-Cottage
Alexander W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alexander W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and tidy.

The place is very neat and well looked after.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V
Enkelreisiger

Die eenheid was beskikbaar op kort kennisgewing.

Eenheid skoon en netjies, groot genoeg vir 2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Enkelreisiger

Stylvol en gerieflik.

Ek het lekker gebly, met 'n gerieflike woonstel wat splinternuut lyk. Ongelukkig kon ek nie die gasheer dadelik in die hande kon kry om in te boek nie. Wees ook gewaarsku, die oprit is styl en parkering effens knap. Andersins kan ek dit aanbeveel. Die atmosfeer is deftig en die bed baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie aangenaam en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silindile N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silindile N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Great place with privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calla-Cottage se terugvoer

Thank you for the great review.

Calla-Cottage
Etha En Juan E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etha En Juan E
Enkelreisiger

Uitstekend.

Baie goed toegeruste verblyf. Landlord baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calla-Cottage se terugvoer

Thank you for the great review.

Calla-Cottage
Jacques M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike en skoon eenheid, maar nie om langer as 2 of 3 dae te bly nie.

Eenheid binne is mooi en alles wat nodig is. Bed is gerieflik en slaap heerlik! Bedliggies wat afhang tot op bedkassie is bietjie lastig en warm in mens se gesig. Buite-area nie lekker om te sit of braai nie, baie klein en ongerieflik. Gaste kan wel die splashpool gebruik gedurende die dag. Die driveway en parkering is baie ongerieflik. Baie baie styl en geen omdraaiplek nie. Die ligging is baie goed, en naby aan winkels, eetplekke en die strand. Daar is Netflix en ook 'n generator wat 'n paar ure loop tydens beurtkrag. Hou alle vensters toe vir die ape!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calla-Cottage se terugvoer

Hi Jacques. Sorry that the cottage did not meet all your expectations. It is very difficult to accommodate everyone's tastes and needs. Something that does not work for you might work for others. Thank you for the review.

Calla-Cottage
George D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Puik en uiters netjiese geriewe!

Kan enige tyd aanbeveel! Kort meer as 'n vyfster-gradering!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calla-Cottage se terugvoer

Thank you for the great review. We hope to see you again soon.

Calla-Cottage
Renier Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, modern en skoon.

Het ons paar dae vakansie geniet. Die plekkie is naby die winkels en verskeie swemstrande. Eienaars was vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calla-Cottage se terugvoer

Thank you for the great review. We look forward in hosting you again.

Calla-Cottage
Elzette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super!

We stayed over for a couple of nights on a business trip and it was absolutely lovely! Very neat, you can hear the ocean at night, and private. We will definitely be back.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calla-Cottage se terugvoer

Thank you for the great review. We look forward in hosting you again.

Calla-Cottage
Amanda N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

I will recommend the stay for someone who is travelling alone, who just needs a one-night sleepover.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacqueline-rylaan 30, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55e60a90a94da4358e651caef0c5f8515320ace3e65d6bdc73a519e4c2e50c62d4bb6041f8dd533e6bf98144b71c4eff70b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 30 Jacqueline Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5325007 31.2127542
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem