LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Calvinia Magic Garden | LekkeSlaap
+24

Calvinia Magic Garden

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Calvinia Magic Garden
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gwen R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magic

Calvinia Magic Garden is very central and within walking distance to restaurants/shops. It's bohemian, colorful, and different from your everyday guesthouse, but still comfortable and relaxing. Interest around every corner.

Calvinia Magic Garden's terugvoer

Baie baie dankie Gwen. Ons waardeer jou pragtige review. Dit bring groot aansporing om nog meer te doen.

Calvinia Magic Garden
Riana S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil in 'n pragtige mooi omgewing van plante.

Pragtig met kunswerkliggies tussen die plante en om elke hoek en draai 'n nuwe fokuspunt. Baie antiekheid wat nuutgemaak is vir dekor.

Calvinia Magic Garden's terugvoer

Baie baie dankie Riana. Ons waardeer jou pragtige review. Dit bring groot aansporing om nog meer te doen.

Calvinia Magic Garden
Michelle V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

So 'n lekker en unieke plek met vriendelike mense en 'n heerlik pizza by Ceilas so ent verder.

Louis P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P
Enkelreisiger

Heerlike nagrus by 'n baie interessante plek.

Gasheer en gasvrou was baie aangenaam en almal wat daar gebly het, het die kuier geniet

Jacques B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Unieke ondervinding en baie gasvry.

Alta C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besoek aan 'n ware towertuin.

The Magic Garden is die plek vir jou as jy lus is vir iets anders. Die kleurvolle en interessante kamers en tuin is werklik iets besonders. Tussen al die wonderlike items is al die geriewe wat mens kort ook ingebou.

Ewert B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ewert B
Gesin met tieners

Magic plek. Dis soos om in 'n ander wêreld in te beweeg.

Gasvrye Henry en Sonja het vyf ekstra myle geloop om ons verblyf uiters aangenaam te maak. Heerlik ontspan voor mens weer die lang pad vat.

R C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
R C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magic!

Sonja en Henry is ongelooflik gasvry en het laat voel soos ou vriende. Selfs toertjie deur baie indrukwekkende huis.

Calvinia Magic Garden's terugvoer

Baie baie dankie. Ons waardeer dit opreg. Kom asseblief weer!!

Calvinia Magic Garden
Eben Z - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben Z
Saam met vriende

Uitstekend.

Wonderlike, unieke plek. Iets anders.

Michael B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B
Enkelreisiger

Dit was net great gewees, sommer als.

Iets anders as jou standaard gastehuis. My kind of place. Die gashere was so vriendelik en hulpvaardig, mens kan nie anders as om welkom te voel nie. Sal beslis weer daar draai as ek in die omgewing is.

Fanie K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie interessant.

Anders as jou konvensionele oorslaapplekke, maar baie lekker.

Marianne C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne C
Saam met vriende

'n Ongewone blyplek, maar heerlik.

As jy hou van iets anders slaap gerus daar. Baie gasvry en behulpsaam. Beveel die groter kamers aan as daar kinders is.

Wilna R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wat 'n belewenis! Pragtige plek met soveel dekorasies. Het vinnige baie tuis gevoel. Eienaars baie behulpsaam.

Johan E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus en gemaklik.

Baie gerieflik en netjies.

Stefan G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Verfrissende alternatief tot die alledaagse.

Calvinia Magic Garden word bedryf deur kunstenaars, Sonja en haar lewensmaat. Dit is iets heeltemal anders as die gewone, saai verblyf op 'n reis. Dit verfris jou siel en bied soveel onverwagte verrassings omdat dit ook 'n pragtige versameling oudhede bevat wat kunstig en smaaklik in die kamers uitgestal word. Sonja bedryf ook die dorp se bakkery en die reuk van varsgebak maak mens sommer honger. Die kamer waarin ons gebly het was ruim, smaaklik gemeubeleer en is volledig toegerus vir selfsorgetes. Ons was gul ontvang en het regtig baie lekker gekuier. Ek sal Calvinia Magic Garden sonder huiwering aanbeveel. Werklik waarde vir geld.

Charlene L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant en uiters kunssinnig.

Gasvry, kunstig, anders en baie interessant.

Ria K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria K
Enkelreisiger

Gemoedelik en warm.

Sonja se ontvangs was spontaan en warm en dadelik met 'n ondeundheid. Alhoewel die bespreking slegs vir oornag was, was die atmosfeer beter as wat ek in enige vyfsterplek sou kry. Calvinia Magical Gardens is wonderlik boheems en warm.

Ingrid V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, mooi verblyf, ons het dit geniet.

Mooie plek om te oornag, lekker sentraal in die dorp, restaurante en Spar net om die hoek, elke kamer daar het iets spesiaal.

Tish F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tish F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Ons was tuis die oomblik toe ons deur die hekke gestap het. Sal weer gaan!

Jj F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj F

Great hosts, very accommodating.

This is very arty, eccentric accommodation with very friendly, accommodating hosts who go out of their way to make their guests feel welcome and at home. They were also very accepting of our dogs who travelled with us.

Johan V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Voorwaar 'n goeie alternatiewe ervaring!

Die dekor is asemrowend. Die gasvryheid nog meer. Almal kuier saam in die gemeenskaplike area rondom die vuur. Ek kan dit beslis aanbeveel!

Tish F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tish F
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Die ontvangs, personeel en verblyf was baie aangenaam.

Jan V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Dit was waarlik onvergeetlik.

Dit was 'n unieke plek propvol oulike idees en daar is iets om te sien om elke hoek en draai, wens ons kon langer daar bly.

Rensche R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensche R

Lekkerste kuier by die beste mense.

'n Oase vir 'n moeë siel. Besonderse mense in 'n lieflike omgewing. Baie skoon en gerieflik met heerlike ontbyt. Dirk en Sonja sal ons beslis weer sien.

Jo-ann G - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderlik. Ons het dit baie geniet!

Kan regtig aanbeveel! Het baie tuis gevoel! Was 'n wonderlike ervaring!

Calvinia Magic Garden's terugvoer

Baie baie dankie. Kom asseblief weer!

Calvinia Magic Garden
Dries M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries M
Besigheidsreis

Baie dankie vir 'n awesome verblyf.

Vriendelike verwelkoming en vriendelike eienaars; baie dankie vir 'n awesome verblyf. Dirk, hoop jy kan al jou idees voltooi.

Ds Andries N - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ds Andries N

Baie aangenaam en ontspannend.

Dirk en Sonja gaan uit hulle pad om gaste soos vriende te behandel en te laat voel. Die kuier in die lapa was 'n besondere ervaring!

Erika H - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dont judge a book by its cover!!!

Dirk and Sonja were very welcoming and friendly and so were their friendly dogs. The displays in the yard are amazing!! Thanks for very comfortable stay.

Maretha N - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Die huis en mense was baie interessant.

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stiglingstraat 37, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41ba213d2b1fa82f27894d3e5fa461ef84680a77f255c99814fe8fe7617d0107ab7be249850e92190ec87baedcda0933e94f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 37 Stigling Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -31.474425985909 19.771935939789
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!