Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camellia Cottage Courtyard Room

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 14 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Ryn-straat 25, Deurdrif, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R900 R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Camellia Cottage Courtyard Room is in die rustige woonbuurt Constantia geleë. Dit is naby die wynroete, strande, berge, gholfbane, toprestaurante en Constantiaberg-hospitaal. Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en word nie deur beurtkrag geraak nie. Dit is die perfekte plek om te ontspan na 'n besige dag van verkenning of om geliefdes te besoek.

Hierdie onlangs opgeknapte woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n platskerm-TV met Netflix, asook koffie- en teemaakgeriewe. Let asb. dat daar geen kookgeriewe en geen yskas is nie.

Die Courtyard Room by Camellia Cottage het gratis WiFi en toegang tot 'n stil binnehof wat deur grenadella-rankplante en potblomme omring word.

Parkeerplek is in 'n toegewese oprit beskikbaar. Die oprit is nie omhein nie. Toegang tot die eenheid word via die motorhuis en oorkant die binnehof verkry. Daar is 3 vakansieverblyfopsies op die perseel en die eienaars woon in die hoofhuis. Gaste sal hul eie stel sleutels ontvang om te kom en gaan soos nodig.

Daar is drie vriendelike honde wat vrylik op die perseel rondloop. Indien gaste verkies om hulle nie te laat inloer nie, word hulle aangeraai om hul kamerdeure toe te hou.

Die verblyf is nie geskik vir gaste met fisieke gestremdhede nie.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Camellia Cottage Courtyard Room
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Januschka Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 13

Maande gelys 12

Ligging

  • Van Ryn-straat 25, Deurdrif, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Camellia Cottage Courtyard Room het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Ryn-straat 25, Deurdrif, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA532c44ba488b6ceff72f8a96c25f7f96baf7a156bba639525e41e1810fdb0275bc7fe9de0304b82f2b17bada8dbbf201e02c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 25 Van Ryn Street Deurdrif 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.024976423255 18.453883104432
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem