LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Camino Manor Guest House | LekkeSlaap
+16

Camino Manor Guest House

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Camino Manor Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anna L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna L
Gesin met klein kinders

Absolute value for money!

Received a warm welcome upon arrival, beautiful old house with lots of character, crisp clean beds and delicious breakfast.

Lara R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lara R

Pleasant.

Owners of guest house were overseas. Their daughter was running the house. She was never there or available, finding someone for assistance was almost impossible. There is only one lady cleaning and making breakfast for all guests. She is hard working and needs more help. Only bathroom that is shared.

Sarita C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita C
Gesin met tieners

Alles was uitstekend.

Pragtige huis, vriendelike mense en baie skoon. Ons het heerlik gebly, dankie. Die ontbyt was baie lekker, groot bederf.

Martie E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, outydse huis.

Baie oulike huis. Ons is so vriendelik ontvang deur Wendy. Het eintlik net die kamer bespreek en kry toe 'n groot woonstel. Baie netjies en skoon. Dis net jammer ons het net 1 dag gebly. Sou graag die groot versameling boeke wou deurgaan en lees. Ontbyt heerlik. Goeie diens. Baie dankie. Kan die plek enige tyd aanbeveel.

Hendrik V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en lekker gebly.

'n Baie besondere ou huis met karakter. Baie hartlik ontvang en het die verblyf baie geniet. Is definitief 'n plek om aan te beveel.

Charl V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Gesin met klein kinders

Wêreldklas.

Dis 'n ongelooflike plek. Wat dit so goed maak is omdat die eienaars jou so laat welkom voel en mense mense is.

Cloete R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cloete R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n besonderse huislike atmosfeer.

Dit het gevoel of ons by familie aan huis was.

Shirley S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley S
Gesin met tieners

Baie vriendelik, netjies, eie en so nederig.

Sal altyd terugkeer, ons was so gelukkig met ons verblyf!

Selwyn T - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn T

Excellent. Recommend it to anyone.

Despite booking at very short notice, our stay couldn't have been better. Can't compliment the owner Annelise too highly for her help and consideration.

Charmaine V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Charmaine V
Enkelreisiger

Dit is 'n pragtige ou huis, maar die diens is nie baie goed nie.

Hulle het "vergeet" ek is daar ingeboek. Die ketel en mikrogolf kom nie by kragpunte uit om koffie te kan maak nie. Daar was nie 'n waaier in die kamer nie. Ek het ook nie geweet die badkamer is nie deel van die kamer nie. Niemand het my gehelp om die bagasie op te dra met die trappe na die kamer nie. Die eerste oggend was ontbyt 20 minute laat bedien.

Lizette B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B
Saam met vriende

Pragtige huis, heerlike ontbyt en baie vriendelike diens!

Ons het op kort kennisgewing 'n gastehuis in Krugersdorp gesoek, Camino Manor het binne 'n uur bevestig dat hulle verblyf beskikbaar het. Dit is die pragtigste huis, die diens en ontbyt was voortreflik ek sal vir seker weer teruggaan!

Alex K - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex K
Enkelreisiger

Ek sal weer daar oorslaap!

Dis 'n mooi ou huis met hout vloere en staal plafonne. Dit was 'n koue naweek maar kamer lekker warm met heerlike linne.

Anka V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anka V
Gesin met tieners

'n Belewenis!

Ons het in die San Nicola kamer gebly. Baie vriendelike familie, puik diens en ontbyt en 'n baie mooi ou huis wat besonders goed en smaakvol in stand gehou word.

Laurence N - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Laurence N
Saam met vriende

Olde World home run by charming locals

Beautiful home in large grounds with olde world ambiance. Hosts very sweet. Amenities adequate. Perhaps a little more attention to detail and menu to put it on the map (just needs to be tweaked here and there to be top class establishment).

Hantie J - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie J
Besigheidsreis

Baie verwelkomend!

My kollegas vir wie ek by Camino bespreek het, was baie tevrede met die verblyf. Hulle het welkom gevoel en sê dat hulle beslis weer daar sal wil oorbly.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: H/v 1ste Straat en Hugostraat, Krugersdorp-Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0NmM3MzVlLTM1MjItNDM4Yy1iZGRmLTdiMTMwZDhlZTBiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 Corner of 1ste Street and Hugo Streets Krugersdorp North 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -26.082866176237 27.774377727509
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!