Camp Nguni

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Camp Nguni is 'n wildlodge indie oostelike distrik van Victoria-Wes in die Noord-Kaap. Dit is op 'n privaat plaas, wat ongeveer 1000-hektaar groot is geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid asook uitstekende wildkyk-geleenthede in die omgewing.

Die akkommodasie by Camp Nguni word aangebied in 4 rondawels en 2 luukse eenhede wat volledig gemeubileer is met 'n tikkie luuksheid. Die eenhede beskik elk oor óf 'n koninggrootte-bed óf 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is geriewe soos: 'n waaier, 'n elektriese warmkombers, koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër en daar word ook sepies voorsien vir gaste se gebruik.

Gaste sal heerlike tradisionele maaltye kan geniet wat op die perseel voorberei word deur ons kok. Ons gaste kan ook ontspan op die rottang-meubels op die grasperke of afkoel in ons swembad. Daar is verskeie doendinge beskikbaar by Camp Nguni vir avontuurlustige gaste. Hierdie doendinge sluit in: wildritte, wandelinge deur die bos, bergfiets- en 4x4-roetes en perdry.

Gaste kan skouspelagtige sonsondergange beleef met 'n skemerkelkie in die hand, of gaan wildkyk en 'n renoster, bok of kameelperd dophou terwyl die diere hul by die watergat laaf.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Camp Nguni gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false