- 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Rontree Avenue, Camps Bay, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Camps Bay Cosy Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in Kampsbaai in Kaapstad. Die gewilde Kampsbaai-strand en 'n verskeidenheid restaurante is slegs 1,5 km vanaf die eiendom geleë. Daar is 'n verskeidenheid staproetes in die omgewing, insluitend die Pipe Track, 1,5 km daarvandaan. Kaapstad Internasionale Lughawe is 20 km ver.
Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-ateljees wat na 'n swembad-area lei, en 'n aparte dubbelkothuis met trappe op die boonste verdieping. Elke eenheid het 'n privaat ingang, privaat badkamergeriewe, kombuisgeriewe en word deur sonkrag aangedryf.
Gaste het gedeelde gebruik van die swembad met sonstoele. Manjifieke sonsondergange en see-uitsigte kan van hier af geniet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié bekoorlike klein ateljee het slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat ingang wat na die swembad-area lei. Die ateljee het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Verder is daar 'n lessenaar, platskerm-TV en 'n kombuisie met 'n kookplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n stoeptafel en stoele. Die ateljee word deur sonkrag aangedryf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Dagbesoekers of oornaggaste word nie toegelaat nie.
Die swembad word gedeel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim ateljee het slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat ingang wat na die swembad-area lei. Die ateljee het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Verder is daar 'n slaapbank, lessenaar, platskerm-TV en 'n kombuisie met 'n induksiekookplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n stoeptafel en stoele. Die ateljee word deur sonkrag aangedryf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Dagbesoekers of oornaggaste word nie toegelaat nie.
Die swembad word gedeel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lieflike privaat dubbelverdiepingkothuis word via trappe bereik en het 'n privaat balkon. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op die onderste verdieping, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea op die boonste verdieping. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet, wasbak, handdoekreling en 'n wasmasjien. Die kombuisie is met 'n induksiekookplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 2 en 'n sitarea met 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea lei na die balkon. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis word deur sonkrag aangedryf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Dagbesoekers of oornaggaste word nie toegelaat nie.
Die swembad word gedeel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Klein Ateljee wat lei na swembad
- Selfsorg
- Groot Ateljee wat lei na swembad
- Selfsorg
- Dubbelverdieping-kothuis
- Selfsorg
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2 000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400 per bespreking