Camps Bay Sea View Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Camps Bay Sea View Apartment is 'n woonstel op die eienaar se eiendom in die prentjiemooi woonbuurt, Bakoven, naby Kampsbaai in Kaapstad. Die eiendom is 2 km van Kampsbaai se strand en die strandfront se restaurante en kroeë af.

Dié woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is apart en die tweede slaapkamerarea is in die leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en deel 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel het 'n kombuisie met verhit- en eetgeriewe, insluitend 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die eiendom is die ideale basis vanwaar gaste die boetiekwinkels in die area kan besoek en is sowat 3 tot 4 km vanaf Clifton se strande, 7 km vanaf Sea Point Pavilion en 5 km vanaf Tafelberg Kabelkar.

Slaapplek

'n Bespreking by Camps Bay Sea View Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Camps Bay Sea View Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 R1 440 per nag (plek vir 4)

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false