Campus Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 11 Jun 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Campus Self-catering is op die Noordwes Universiteit se kampus in Potchefstroom geleë met 24 uur-sekuriteit en toegangbeheer. Dit is stapafstand van winkels, 'n gimnasium en verskeie restaurante af.

Dié kamer het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed met en suite-badkamer. Daar is 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster en yskas. Die kamer is smaakvol gemeubileer en het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Daar is ook braaigeriewe op versoek beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n motorhuis.

Slaapplek

'n Bespreking by Campus Self-catering sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Campus Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 11 Jun 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za