Klein-Karoo Akkommodasie by Cango Caves Estate | LekkeSlaap
+16

Cango Caves Estate

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vanaf die R328, De Kombuys 40/28, Grootkrool, Kangovallei, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cango Caves Estate bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n plaashuis met 4 slaapkamers wat in 'n rustige omgewing sowat 1,1 km vanaf die bekende Kagogrotte in Oudtshoorn geleë is. Gaste kan die uitsigte op die Swartberge van die plaas af bewonder.

Alhoewel die huis slaapplek het vir 8 gaste kan kleiner groepe geakkommodeer word teen 'n kleiner tarief.

Die plaashuis het 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Daar is ook 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n eetkamer en 'n kombuis. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof. Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n privaat swembad en ontbyt en aandete kan teen 'n addisionele koste gereël word.

Daar is 'n deli op die plaas wat van 9:00 tot 17:00 oop is en 'n zipline vir avontuurlustige reisigers.

Slaapplek

’n Bespreking by Cango Caves Estate sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cango Caves Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Vanaf die R328, De Kombuys 40/28, Grootkrool, Kangovallei, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cango Caves Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vanaf die R328, De Kombuys 40/28, Grootkrool, Kangovallei, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67kKLtTHJoTS8bYcZzC7BHVCrR6WkDZIul1t5bMiB1zorcojfO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Off the R328, De Kombuys 40/28 Grootkrool, Cango Valley 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.399619067195 22.214377008598
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za