Cannon House
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alice-weg 62, Cannon Rocks, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 500 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Cannon House bied selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-vakansiehuis met 5 slaapkamers oorkant die strand in Cannon Rocks.
Die perseel het 'n binnenshuise swembad en 2 braai-areas. Daar is gasbraaigeriewe by die swembad en 'n braai-area bo met buitemeubels en 'n uitsig oor die strand. Die huis beskik oor 5 slaapkamers en het slaapplek vir tot 10 gaste.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-kamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelkbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens met 'n privaat badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die huis het 'n wasgoedkamer met 'n wasgeriewe, 'n strykyster en strykplank. Die vermaakarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n pooltafel. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook WiFi.
Die huis se ligging bied toegang tot die Oos-Kaap se strande, die Boknes-strandmeer, Roes Restaurant en Kenton-on-Sea. Die Addo-olifant Nasionale Park is ook net 134 km ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Alice-weg 62, Cannon Rocks, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Cannon House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cannon Rocks Boknesstrand Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alice-weg 62, Cannon Rocks, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom