Canterburg Stables Caravan
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middelrietvlei Road, Portion 2 of Farm Gwaing 208, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Canterburg Stables Caravan bied 'n romantiese glanskampeerervaring vir 2 in 'n liefdevol gerestoureerde karavaan, omring deur ander selfsorg-chalets in George, wat 'n rustige omgewing bied, ideaal vir oggendvoëlgesang en aandsterrekyk.
Rustige omgewing ideaal vir oggendvoëlgesang en aandsterrekyk.
Die karavaan is volledig toegerus met 'n gemaklike dubbelbed en maak gebruik van 'n privaat, maar aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het ook 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, basiese eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien, en buite is daar ook 'n induksiestoof en ketel.
Die eiendom maak voorsiening vir beide ontspanning en rekreasie, met 3 swembaddens, 'n privaat spa en ruim binne- en buite-leefareas. Kinders kan ponie-interaksies, speelareas en die plaas se natuurlike omgewing verken, terwyl vars plaaseiers daagliks versamel word, wat die outentieke plattelandse gevoel versterk. Voldoende parkeerplek en sleepwa-vriendelike plekke maak dit gerieflik vir gaste met groter voertuie. Omring deur weivelde, oop velde en berguitsigte, en naby die lughawe geleë, is Canterburg Stables geskik vir beide sakereisigers en diegene wat 'n rustige plattelandse wegbreek soek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Middelrietvlei Road, Portion 2 of Farm Gwaing 208, George, 6530, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middelrietvlei Road, Portion 2 of Farm Gwaing 208, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang