10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- R540 Walkersons Private Estate, 10 km from Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Canyon Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle vakansiehuis op die eksklusiewe en veilige Walkersons Privaat Landgoed, 10 km oos van Dullstroom. Hierdie karaktervolle selfsorgvakansiehuis is een van die oorspronklike vissershuisies wat op die landgoed gebou is en dit is in die bolope van 'n pragtige kloof versteek en skuil tussen hoë bome, direk op die rivieroewer.
Die kothuis beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Daar is 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 2 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens het. Daar is bad- en stortgeriewe in 2 badkamers en die ander 2 badkamers het slegs storte. Die gerieflike leefarea beskik oor 'n oopplan-eetarea, -sitarea en -kombuis en lei na 'n stoep met 'n losstaande braai en 'n dek wat oor die water hang. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër toegerus.
Steek die kaggels aan vir 'n gesellige en warm atmosfeer en bring gehaltetyd saam met familie en vriende in hierdie rustige, privaat kothuis deur.
Gaste word genooi om van die stadsgedruis te ontsnap en in die berge en valleie van Mpumalanga se pragtige platteland te kom rus. Die golwende, plattelandse heuwels van die Hoogland-platorand en vars berglug wag op gaste.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Audrey Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 91
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R540 Walkersons Private Estate, 10 km from Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Canyon Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R540 Walkersons Private Estate, 10 km from Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang