Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cap Du Mont 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Cap Du Mont 6
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marthie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Priceless. Leon was baie hulpvaardig. Goeie gasheer.

Sal enige tyd weer daar wil gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Gesin met tieners

Alles was gerieflik en mooi.

En alles was so mooi uit gesit vir jou om nie te sukkel om daar uit te kom en om in te kom nie. Ek sal regtig weer gaan en hoop om gou weer te gaan. Mooi en netjies met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morgan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an amazing location!

The unit was exquisite. Everything you need for a very comfortable stay. Very close to entertainment, the beach and main roads and shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig.

Ons het ongelooflik lekker gebly en die eienaar van die woonstel is n baie aangename mens. Ons sal defnitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Afton C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Afton C
Gesin met tieners

The most beautiful view, so relaxing. Very safe to stay. Near everything we needed. Will definitely go again.

This place is heaven on earth worth the money and a must-go to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Alles wat nodig is, is in die huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzaan F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan F
Saam met vriende

Pragtige plek met mooiste uitsig.

Ons het baie lekker gebly en die diens wat ons ontvang het, was topklas. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica F

Excellent location with great views of Table Mountain.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda G
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met uitstekende ligging en puik kliëntediens.

Baie dankie, Leon! Ons het heerlik gekuier in 'n pragtige, ruim eenheid met die perfekte ligging en puik kliëntediens. Ons het alles wat nodig is, gahad en baie ekstras. Ons het veilig en gemaklik gebly. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonya J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya J
Gesin met tieners

Heerlike ruim en netjiese woonstel, met perfekte ligging en uitkyk oor die see en Tafelberg.

Ek sal die blyplek beslis weer self gebruik en ook voorstel aan ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate P
Gesin met klein kinders

Fantastic stay, very good location with the beach close by and child friendly restaurants just down the road.

I would highly recommend this apartment to my friends and family in the future. If I am in that area again I will definitely stay there. Leon was a call away to answer any questions we had. The apartment was beautifully clean and beds and linen very warm and cosy. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 6, Eenheid 6 Cap Du Mont, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA231891fcc186301ce0e61e1fd92306164b43783604de78a85faa049e063a0a61ab3608f0c37c6767ccb173e8f993e4f14e40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 6 Beach Boulevard Unit 6 Cap Du Mont 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8193889 18.4754401