LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Selfsorg in Table View

Cap Du Mont 6   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ferdie S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Cap Du Mont 6 netjies uitsig, diens, waarde vir geld. Was die perfekte wegbreek gewees met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne K
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Gemaklike, stresvrye kuier! Heerlik gebly. Daar is alles wat 'n mens nodig het. Wonderlike ligging met die mooiste uitsig. Baie toeganklik tot strand, eetplekke en winkels. Gasheer is wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent. Excellent, thank you. We will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Granwell M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Sep 2026

Absolutely wonderful. It was wonderful and we enjoyed our stay. We would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2026

Pragtige uitsig op Tafelberg. Die foto's van verblyf is akuraat volgens beskrywing, pragtige uitsig oor Tafelberg, lieflike grasperk voor met 'n aktiewe straat vol drawwers en mense wat stap met honde. Ideaal as jy wil braai op die grasperk met 'n mooi uitsig op Tafelberg en Kaapstad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Candice K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Breath-taking views & stunning accommodation. We had a wonderful stay at Cap Du Mont 6. When we stepped into the unit, the views took our breath away. The unit was extremely clean and fully equipped for our needs. The owner went out of his way to make us feel welcome, even sending locations of the best shops, restaurants and activities to do in the area. The peace, quiet and serenity of the unit really added to the amazing experience. We would highly recommend this accommodation and will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isaiah K
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Heerlik gebly. Die uitsig is pragtig. Die eenheid was skoon en netjies. Heerlik gebly. Baie vriendelik ontvang. Pragtige uitsig. Skoon en netjies, baie goed toegeruste eenheid. Sal Cap Du Mont 6 aanbeveel vir toekomstige gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel M
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Finominaal. Die eienaar is 'n menslike mens. Ongelooflike diens. Woonstel is luuks, modern, uitsig is fantasties. Ongelooflike plek om vakansie te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie G
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Fantasies lekker. Pragtige plek op die strand, baie mooi ingerig, alles wat ons nodig gehad het en meer. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very enjoyable and comfortable. We have thoroughly enjoyed our stay. The accommodation is perfect. All the equipment in the property works perfectly. The host is professional, diligent, and friendly. A five-star stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 94

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R3 325
30 % AF
R3 325 R2 328
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 325
30 % AF
R3 325 R2 328
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 325
30 % AF
R3 325 R2 328
per nag (plek vir 4)
Bespreek

6 Beach Boulevard, Unit 6 Cap Du Mont, Table View, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA231891fcc186301ce0e61e1fd92306164b43783604de78a85faa049e063a0a61ab3608f0c37c6767ccb173e8f993e4f14e40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 325 nouVanaf R2 328 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 6 Beach Boulevard Unit 6 Cap Du Mont 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8193889 18.4754401

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang