4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Beach Boulevard, Unit 6 Cap Du Mont, Table View, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cap Du Mont 6 is 'n selfsorgeenheid op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, oorkant die pad van die wit sand van Blouberg se strand. Die woonstel bied 'n ononderbroke uitsig oor Tafelberg en Robbeneiland.
Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het deure wat na die stoep lei. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas, eetgerei, breekware en toebehore toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en YouTube, maar nie DStv nie. Daar is onbeperkte optiesevesel-internet. Stapeldeure lei na die stoep met buitemeubels en 'n braai.
Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig. 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Die kompleks bied toegang tot die strand via die hoofhek en toegang tot die kompleks is via afstandbeheer. Daar is winkels en restaurante binne stapafstand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 93
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 6 Beach Boulevard, Unit 6 Cap Du Mont, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Cap Du Mont 6 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Beach Boulevard, Unit 6 Cap Du Mont, Table View, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang